song lyrics / Juan Boucher / Jy Is My Gif lyrics  | FRen Français

Jy Is My Gif lyrics

Performer Juan Boucher

Jy Is My Gif song lyrics by Juan Boucher official

Jy Is My Gif is a song in Afrikaans

Ek soek verbintenis
As ek aanhou soek gaan ek nie kry nie
My oë moet toe bly want
Jy hou nie plek vir my nie

Jy wil rus en vrede hê
Kan ons aanhou soen en nie baklei nie?
Hoor hoe sê jy hou my maar jy
Jy wou nie bly nie ek is moeg gekeer
Verwoes my weer
My hart my bloed ek sweer

Jou mond jou lippe is gif
Jou lyf jou stem jou gesig
Die pyn is weet ek’s maar net ‘n digter

Maar deur die pyn bring jou asem my weer terug
As ek val vir als sal ek staan vir niks
Ek balanseer en jy’s die rede
Liefling jy’s my gif
Liefling jy’s my gif

Ek hou nie van die duike wat jy
Oral om my in my lewe los nie
Maar dit vertel ‘n storie van my
Elke letsel het sy waarde

Jy wil rus en vrede hê
Kan ons aanhou soen en nie baklei nie?
Hoor hoe sê jy hou my maar jy
Jy wou nie bly nie ek is moeg gekeer
Verwoes my weer
My hart my bloed ek sweer

Jou mond jou lippe is gif
Jou lyf jou stem jou gesig
Die pyn is weet ek’s maar net ‘n digter

Maar deur die pyn bring jou asem my weer terug
As ek val vir als sal ek staan vir niks
Ek balanseer en jy’s die rede
Liefling jy’s my gif
Liefling jy’s my gif

Jou mond jou lippe is gif
Jou lyf jou stem jou gesig
Die pyn is weet ek’s maar net ‘n digter

Maar deur die pyn bring jou asem my weer terug
As ek val vir als sal ek staan vir niks
Ek balanseer en jy’s die rede
Liefling jy’s my gif
Liefling jy’s my gif
Lyrics copyright : legal lyrics licensed by Lyricfind.
No unauthorized reproduction of lyric.
Writer: JUAN BOUCHER

Comments for Jy Is My Gif lyrics

Name/Nickname
Comment
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - All rights reserved. www.paroles-musique.com/eng/
Member login

Log in or create an account...

Forgot your password ?
OR
REGISTER
Select in the following order :
1| symbol at the bottom of the camera
2| symbol at the bottom of magnifying glass
3| symbol to the left of the cross
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid