song lyrics / Juan Boucher / Staan Saam Met Groen En Goud lyrics  | FRen Français

Staan Saam Met Groen En Goud lyrics

Performer Juan Boucher

Staan Saam Met Groen En Goud song lyrics by Juan Boucher official

Staan Saam Met Groen En Goud is a song in Afrikaans

Ons staan op die veld en ons roep uit jou naam
Saam sal ons veg en saam sal ons staan ons is soos een sterk tou
Wat oorwinning in ons harte hou

Ons sal dit hard uitskree en ons pad oopvee
Staan ons op met trots is so sterk soos ‘n rots dis die groen en goud
Skree dit hard ons is die groen en goud
Staan vas vir wie jy is
Vir die groen en goud

Ons is nie bang nie die pyn kan ons vat
As jy staan in ons pad sal jy die stof sien spat
Want ons skree vir die Bokke en dit is ons kreet
Vir jou sal ek veg jy moet dit nooit vergeet

En skree dit hard
Vir die Springbokke
En skree dit hard
Vir die Springbokke

Saam is ons almal net soos een masjien
Vêr oor die vlaktes sal jy ons weer sien
Gee ons net een kans
Die gouebeker in ons hande dans

Ons sal dit hard uitskree en ons pad oopvee
Staan ons op met trots is so sterk soos ‘n rots dis die groen en goud
Skree dit hard ons is die groen en goud
Staan vas vir wie jy is
Vir die groen en goud

Ons is nie bang nie die pyn kan ons vat
As jy staan in ons pad sal jy die stof sien spat
Want ons skree vir die Bokke en dit is ons kreet
Vir jou sal ek veg jy moet dit nooit vergeet

En skree dit hard
Vir die Springbokke
En skree dit hard
Vir die Springbokke

Ons is nie bang nie die pyn kan ons vat
As jy staan in ons pad sal jy die stof sien spat
Want ons skree vir die Bokke en dit is ons kreet
Vir jou sal ek veg jy moet dit nooit vergeet

En skree dit hard
Vir die Springbokke
En skree dit hard
Vir die Springbokke
Staan vas vir wie jy is
Vir die Springbokke
Lyrics copyright : legal lyrics licensed by Lyricfind.
No unauthorized reproduction of lyric.

Comments for Staan Saam Met Groen En Goud lyrics

Name/Nickname
Comment
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - All rights reserved. www.paroles-musique.com/eng/
Member login

Log in or create an account...

Forgot your password ?
OR
REGISTER
Select in the following order :
1| symbol to the left of the padlock
2| symbol to the right of the television
3| symbol to the right of the eye
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid