paroles de chanson / Juan Boucher parole / Staan Saam Met Groen En Goud lyrics  | ENin English

Paroles de Staan Saam Met Groen En Goud

Interprète Juan Boucher

Paroles de la chanson Staan Saam Met Groen En Goud par Juan Boucher lyrics officiel

Staan Saam Met Groen En Goud est une chanson en Afrikaans

Ons staan op die veld en ons roep uit jou naam
Saam sal ons veg en saam sal ons staan ons is soos een sterk tou
Wat oorwinning in ons harte hou

Ons sal dit hard uitskree en ons pad oopvee
Staan ons op met trots is so sterk soos ‘n rots dis die groen en goud
Skree dit hard ons is die groen en goud
Staan vas vir wie jy is
Vir die groen en goud

Ons is nie bang nie die pyn kan ons vat
As jy staan in ons pad sal jy die stof sien spat
Want ons skree vir die Bokke en dit is ons kreet
Vir jou sal ek veg jy moet dit nooit vergeet

En skree dit hard
Vir die Springbokke
En skree dit hard
Vir die Springbokke

Saam is ons almal net soos een masjien
Vêr oor die vlaktes sal jy ons weer sien
Gee ons net een kans
Die gouebeker in ons hande dans

Ons sal dit hard uitskree en ons pad oopvee
Staan ons op met trots is so sterk soos ‘n rots dis die groen en goud
Skree dit hard ons is die groen en goud
Staan vas vir wie jy is
Vir die groen en goud

Ons is nie bang nie die pyn kan ons vat
As jy staan in ons pad sal jy die stof sien spat
Want ons skree vir die Bokke en dit is ons kreet
Vir jou sal ek veg jy moet dit nooit vergeet

En skree dit hard
Vir die Springbokke
En skree dit hard
Vir die Springbokke

Ons is nie bang nie die pyn kan ons vat
As jy staan in ons pad sal jy die stof sien spat
Want ons skree vir die Bokke en dit is ons kreet
Vir jou sal ek veg jy moet dit nooit vergeet

En skree dit hard
Vir die Springbokke
En skree dit hard
Vir die Springbokke
Staan vas vir wie jy is
Vir die Springbokke
Droits parole : paroles officielles sous licence Lyricfind respectant le droit d'auteur.
Reproduction des paroles interdite sans autorisation.

Commentaires sur les paroles de Staan Saam Met Groen En Goud

Nom/Pseudo
Commentaire
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - Tous droits réservés. www.paroles-musique.com
Connexion membre

Se connecter ou créer un compte...

Mot de passe oublié ?
OU
CREER COMPTE
Sélectionnez dans l'ordre suivant :
1| symbole en bas de l'horloge
2| symbole à droite du cadenas
3| symbole en haut du smiley
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid