paroles de chanson / Juan Boucher parole / Ek Dink Ek Mis Maar Net Jou Hart lyrics  | ENin English

Paroles de Ek Dink Ek Mis Maar Net Jou Hart

Interprète Juan Boucher

Paroles de la chanson Ek Dink Ek Mis Maar Net Jou Hart par Juan Boucher lyrics officiel

Ek Dink Ek Mis Maar Net Jou Hart est une chanson en Afrikaans

Hoe sag kan woorde wees?
Dit beskryf net hoe jy glimlag
So moet dit nooit gegrendel hou
En bewerk die wonder heeldag

En as ek bemin
Om te raak aan ‘n vreemdeling
Dan sal dit reën
En ek is absoluut alleen

Ek dink ek mis maar net jou hart
Ek mis jou stem maar dis net geluide
En as jou glimlag my verlaat
Lê my geraamte in die ruimte

Ek dink ek mis maar net jou hart
Ek dink ek mis maar net jou hart

Ek wil leef tot ons veras
Jy’t my in die lug gehou vir ligjare
So moet dit nooit gegrendel hou
En bewerk die wonder heeldag

En as ek bemin
Om te raak aan ‘n vreemdeling
Dan sal dit reën
En ek is absoluut alleen

Ek dink ek mis maar net jou hart
Ek mis jou stem maar dis net geluide
En as jou glimlag my verlaat
Lê my geraamte in die ruimte

Ek dink ek mis maar net jou hart
Ek dink ek mis maar net jou hart

En as ek bemin
Om te raak aan ‘n vreemdeling
Dan sal dit reën
En ek is absoluut alleen
Droits parole : paroles officielles sous licence Lyricfind respectant le droit d'auteur.
Reproduction des paroles interdite sans autorisation.

Commentaires sur les paroles de Ek Dink Ek Mis Maar Net Jou Hart

Nom/Pseudo
Commentaire
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - Tous droits réservés. www.paroles-musique.com
Connexion membre

Se connecter ou créer un compte...

Mot de passe oublié ?
OU
CREER COMPTE
Sélectionnez dans l'ordre suivant :
1| symbole à gauche du pouce en l'air
2| symbole en haut de la cible
3| symbole à gauche de la valise
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid