song lyrics / Juan Boucher / Ek Dink Ek Mis Maar Net Jou Hart lyrics  | FRen Français

Ek Dink Ek Mis Maar Net Jou Hart lyrics

Performer Juan Boucher

Ek Dink Ek Mis Maar Net Jou Hart song lyrics by Juan Boucher official

Ek Dink Ek Mis Maar Net Jou Hart is a song in Afrikaans

Hoe sag kan woorde wees?
Dit beskryf net hoe jy glimlag
So moet dit nooit gegrendel hou
En bewerk die wonder heeldag

En as ek bemin
Om te raak aan ‘n vreemdeling
Dan sal dit reën
En ek is absoluut alleen

Ek dink ek mis maar net jou hart
Ek mis jou stem maar dis net geluide
En as jou glimlag my verlaat
Lê my geraamte in die ruimte

Ek dink ek mis maar net jou hart
Ek dink ek mis maar net jou hart

Ek wil leef tot ons veras
Jy’t my in die lug gehou vir ligjare
So moet dit nooit gegrendel hou
En bewerk die wonder heeldag

En as ek bemin
Om te raak aan ‘n vreemdeling
Dan sal dit reën
En ek is absoluut alleen

Ek dink ek mis maar net jou hart
Ek mis jou stem maar dis net geluide
En as jou glimlag my verlaat
Lê my geraamte in die ruimte

Ek dink ek mis maar net jou hart
Ek dink ek mis maar net jou hart

En as ek bemin
Om te raak aan ‘n vreemdeling
Dan sal dit reën
En ek is absoluut alleen
Lyrics copyright : legal lyrics licensed by Lyricfind.
No unauthorized reproduction of lyric.

Comments for Ek Dink Ek Mis Maar Net Jou Hart lyrics

Name/Nickname
Comment
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - All rights reserved. www.paroles-musique.com/eng/
Member login

Log in or create an account...

Forgot your password ?
OR
REGISTER
Select in the following order :
1| symbol to the left of the clock
2| symbol at the top of the smiley
3| symbol at the top of the star
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid