song lyrics / Juan Boucher / Lewenslustig lyrics  | FRen Français

Lewenslustig lyrics

Performer Juan Boucher

Lewenslustig song lyrics by Juan Boucher official

Lewenslustig is a song in Afrikaans

Ek wil lewenslustig oud word
Ek wil beleef ek wil bely
Ek verlang na al jou woorde
Nou skilder ek dit uit
Oor jou lyf moet ek bely

Ek wil voel soos nou dis lewe
Want ek wil lewe uit jou uit
En daar was liefde in jou oë
Dis ek ek het vergaan
My bed alleen verwyt

Gebruik jou ongerief jou beproewing om my weer te vorm
Jy sê dit gaan reën maar ek wag nogsteeds in jou hart se storm
Ek was die wêreld sonder water sonder drome sonder status
Sonder liefde sonder ‘n taal want dis jy wat my hart kom haal maar jy het vergeet
Maar jy het vergeet

Ek was ‘n onbekwaamde skugter
Ek’t in die diepste woud gebly
Maar ek soek my dood na jou
Jy is die pil vir pyn gekroon
Ek wil hulde aan jou beloon

Jy was beswaar en neerbetiewe
Maar ek het lief vir jou geword
Want ‘n dief soos ek moet steel
Om alles met jou hart te deel
En die misverstand te seel

Gebruik jou ongerief jou beproewing om my weer te vorm
Jy sê dit gaan reën maar ek wag nogsteeds in jou hart se storm
Ek was die wêreld sonder water sonder drome sonder status
Sonder liefde sonder ‘n taal want dis jy wat my hart kom haal maar jy het vergeet
Maar jy het vergeet

Gebruik jou ongerief jou beproewing om my weer te vorm
Jy sê dit gaan reën maar ek wag nogsteeds in jou hart se storm

Gebruik jou ongerief jou beproewing om my weer te vorm
Jy sê dit gaan reën maar ek wag nogsteeds in jou hart se storm
Ek was die wêreld sonder water sonder drome sonder status
Sonder liefde sonder ‘n taal want dis jy wat my hart kom haal maar jy het vergeet
En dit het alles in ‘n dag gebeur
Lyrics copyright : legal lyrics licensed by Lyricfind.
No unauthorized reproduction of lyric.

Comments for Lewenslustig lyrics

Name/Nickname
Comment
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - All rights reserved. www.paroles-musique.com/eng/
Member login

Log in or create an account...

Forgot your password ?
OR
REGISTER
Select in the following order :
1| symbol to the right of the heart
2| symbol to the left of the envelope
3| symbol at the bottom of the trash
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid