song lyrics / Juan Boucher / Botterbekkie lyrics  | FRen Français

Botterbekkie lyrics

Performer Juan Boucher

Botterbekkie song lyrics by Juan Boucher official

Botterbekkie is a song in Afrikaans

Ek moet lieg as ek 'n dop gaan drink
Of my foon afsit as ek 'n boys night hou
Want ek weet
Jy sê altyd nee

Want jy's 'n kwaai kwaai girl met 'n kort humeur
En jou stem gaan hoog en jou naels maak seer
Maar ek bly
Tog so lief vir jou

Want jy' s die girl van my drome met jou pikswart hare
En ek weet daar is niemand soos jy
En al moet ek al die ystervarke kaalgat ry om 'n soentjie by jou te kry

Ja jy's my botterbekkie jy's my sagte plekkie
As ek agter by jou ruggie in kruip
Ja jy's my botterbekkie jy's my sagte plekkie
As ek agter by jou ruggie in kruip

Dis Saterdag middag en die rugby is aan
Dis die Leeus teen die Bulle en die vleis is oor die kole maar jy
Wil Mall toe gaan

Maar wat maak ek nou en wat van my pelle?
Want maak ek jou kwaad is niks meer dieselfde maar tog
Bly ek lief vir jou

Want jy' s die girl van my drome met jou pikswart hare
En ek weet daar is niemand soos jy
En al moet ek al die ystervarke kaalgat ry om 'n soentjie by jou te kry

Ja jy's my botterbekkie jy's my sagte plekkie
As ek agter by jou ruggie in kruip
Ja jy's my botterbekkie jy's my sagte plekkie
As ek agter by jou ruggie in kruip

Ek moet lieg as ek 'n dop gaan drink
Of my foon afsit as ek 'n boys night hou
Want ek weet
Jy sê altyd nee

Want jy's 'n kwaai kwaai girl met 'n kort humeur
En jou stem gaan hoog en jou naels maak seer
Maar ek bly
Tog so lief vir jou

Want jy's my botterbekkie jy's my sagte plekkie
As ek agter by jou ruggie in kruip
Ja jy's my botterbekkie jy's my sagte plekkie
As ek agter by jou ruggie in kruip

Want jy' s die girl van my drome met jou pikswart hare
En ek weet daar is niemand soos jy
En al moet ek al die ystervarke kaalgat ry om 'n soentjie by jou te kry

Ja jy's my botterbekkie jy's my sagte plekkie
As ek agter by jou ruggie in kruip
Ja jy's my botterbekkie jy's my sagte plekkie
As ek agter by jou ruggie in kruip

Ja jy's my botterbekkie jy's my sagte plekkie
As ek agter by jou ruggie in kruip
Lyrics copyright : legal lyrics licensed by Lyricfind.
No unauthorized reproduction of lyric.

Comments for Botterbekkie lyrics

Name/Nickname
Comment
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - All rights reserved. www.paroles-musique.com/eng/
Member login

Log in or create an account...

Forgot your password ?
OR
REGISTER
Select in the following order :
1| symbol at the top of the bulb
2| symbol to the right of the eye
3| symbol to the right of the camera
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid