paroles de chanson / Juan Boucher parole / Hoe Weet Jy Wie Ek Is lyrics  | ENin English

Paroles de Hoe Weet Jy Wie Ek Is

Interprète Juan Boucher

Paroles de la chanson Hoe Weet Jy Wie Ek Is par Juan Boucher lyrics officiel

Hoe Weet Jy Wie Ek Is est une chanson en Afrikaans

Hoor jy my?
Praat met my
Vra vir my
Of jy kan okay
Ek wil dryf maar ek sink as ek bly aan jou dink
Hoe weet ek wie jy is?

Hoog in die lug breek jy die brug
Hande gesig en name gedig
Breek jy deur hierdie ligte
‘n Duisend gesigte weet jy wie ek is?

Hoe weet ek wie jy is?
Want jy praat nie met my nie
Hoe weet ek waar jy is?
Want jy staan nie by my nie
Hoe weet ek hoe jy is?
Want jy’s net ‘n gesig hoe weet ek wie jy is?

Hoe weet jy wie ek is?
Want jy praat nie met my nie
Hoe weet jy waar ek is?
Want jy staan nie by my nie
Hoe weet jy hoe ek is?
Dan weet jy wie ek is
Nou weet jy wie ek is as jy reg is vir my dan weet jy wie ek is

Dink aan my
Wees net jy
Verander my
Bly by my
Wees heilig in gees by my moet jy wees
Hoe weet jy wie ek is?

Hoog in die lug breek jy die brug
Hande gesig name gedig
Breek jy deur hierdie ligte
‘n Duisend gesigte weet jy wie ek is?

Hoe weet ek wie jy is?
Want jy praat nie met my nie
Hoe weet ek waar jy is?
Want jy staan nie by my nie
Hoe weet ek hoe jy is?
Want jy’s net ‘n gesig hoe weet ek wie jy is?

Hoe weet jy wie ek is?
Want jy praat nie met my nie
Hoe weet jy waar ek is?
Want jy staan nie by my nie
Hoe weet jy hoe ek is?
Dan weet jy wie ek is
Nou weet jy wie ek is as jy reg is vir my dan weet jy wie ek is

Hoe weet ek wie jy is?
Want jy praat nie met my nie
Hoe weet ek waar jy is?
Want jy staan nie by my nie
Hoe weet ek hoe jy is?
Want jy’s net ‘n gesig hoe weet ek wie jy is?

Hoe weet jy wie ek is?
Want jy praat nie met my nie
Hoe weet jy waar ek is?
Want jy staan nie by my nie
Hoe weet jy hoe ek is?
Dan weet jy wie ek is
Nou weet jy wie ek is as jy reg is vir my dan weet jy wie ek is
Droits parole : paroles officielles sous licence Lyricfind respectant le droit d'auteur.
Reproduction des paroles interdite sans autorisation.
Auteur: JUAN BOUCHER

Commentaires sur les paroles de Hoe Weet Jy Wie Ek Is

Nom/Pseudo
Commentaire
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - Tous droits réservés. www.paroles-musique.com
Connexion membre

Se connecter ou créer un compte...

Mot de passe oublié ?
OU
CREER COMPTE
Sélectionnez dans l'ordre suivant :
1| symbole à gauche de l'oeil
2| symbole en haut de la loupe
3| symbole à gauche de l'horloge
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid