song lyrics / Juan Boucher / Ek En Jy Alleen In Die Somer lyrics  | FRen Français

Ek En Jy Alleen In Die Somer lyrics

Performer Juan Boucher

Ek En Jy Alleen In Die Somer song lyrics by Juan Boucher official

Ek En Jy Alleen In Die Somer is a song in Afrikaans

En jy sê dit altyd
Bewys dit net hoe jou mond oor myne voel
Jy beheer die tyd wat ek nie genoeg van kry nie
Ek en jy alleen in die sommer

En ek voel dit altyd
Jy raak aan met jou hande dis ‘n fout
En ek weet ek het jou aandag hier probeer
Ek en jy alleen in die somer

Kom ons trek dit als uit
Kom ons gee dit tyd om natuurlik te gebeur
Kan jy kyk na my want jy praat nog met jou oë?
Ek en jy alleen in die somer

Ek en jy alleen in de somer
Ek en jy alleen in die somer
Ek en jy alleen in die somer

Gee dit tyd om natuurlik te gebeur
Ek en jy alleen in die somer
As jy my hand vat kan ek voel hoe jy my keer
Ek en jy alleen in die somer
Gee dit tyd om natuurlik te gebeur
Ek en jy alleen in die somer

As jy raak aan my is ek onder jou beheer (En jy sê dit altyd)
Bewys dit net hoe jou mond oor myne voel (Ek en jy alleen in die somer)
Jy beheer die tyd wat ek nie genoeg van kry nie
Ek en jy alleen in die somer

En ek voel dit altyd
En jy raak aan my met jou hande dis ‘n fout
En ek weet ek het jou aandag hier probeer
Ek en jy alleen in die somer

Kom ons trek dit als uit
Kom ons gee dit tyd om natuurlik te gebeur
Kan jy kyk na my want jy praat nog met jou oë
Ek en jy alleen in die somer

Ek en jy alleen in die somer
Ek en jy alleen in die somer
Ek en jy alleen in die somer
Gee dit tyd om natuurlik te gebeur
Ek en jy alleen in die somer

As ek jou vat kan ek voel hoe jy my keer
Ek en jy alleen in die somer
Gee dit tyd om natuurlik te gebeur
Ek en jy alleen in die somer
As jy raak aan my is ek onder jou beheer
Ek en jy alleen in die somer

Ek en jy alleen in die somer
Ek en jy alleen in die somer
Ek en jy alleen in die somer
Ek en jy alleen in die somer
Lyrics copyright : legal lyrics licensed by Lyricfind.
No unauthorized reproduction of lyric.
Writer: JUAN BOUCHER

Comments for Ek En Jy Alleen In Die Somer lyrics

Name/Nickname
Comment
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - All rights reserved. www.paroles-musique.com/eng/
Member login

Log in or create an account...

Forgot your password ?
OR
REGISTER
Select in the following order :
1| symbol at the top of the helmet
2| symbol at the top of the clock
3| symbol to the left of the house
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid