paroles de chanson / Juan Boucher parole / Ek En Jy Alleen In Die Somer lyrics  | ENin English

Paroles de Ek En Jy Alleen In Die Somer

Interprète Juan Boucher

Paroles de la chanson Ek En Jy Alleen In Die Somer par Juan Boucher lyrics officiel

Ek En Jy Alleen In Die Somer est une chanson en Afrikaans

En jy sê dit altyd
Bewys dit net hoe jou mond oor myne voel
Jy beheer die tyd wat ek nie genoeg van kry nie
Ek en jy alleen in die sommer

En ek voel dit altyd
Jy raak aan met jou hande dis ‘n fout
En ek weet ek het jou aandag hier probeer
Ek en jy alleen in die somer

Kom ons trek dit als uit
Kom ons gee dit tyd om natuurlik te gebeur
Kan jy kyk na my want jy praat nog met jou oë?
Ek en jy alleen in die somer

Ek en jy alleen in de somer
Ek en jy alleen in die somer
Ek en jy alleen in die somer

Gee dit tyd om natuurlik te gebeur
Ek en jy alleen in die somer
As jy my hand vat kan ek voel hoe jy my keer
Ek en jy alleen in die somer
Gee dit tyd om natuurlik te gebeur
Ek en jy alleen in die somer

As jy raak aan my is ek onder jou beheer (En jy sê dit altyd)
Bewys dit net hoe jou mond oor myne voel (Ek en jy alleen in die somer)
Jy beheer die tyd wat ek nie genoeg van kry nie
Ek en jy alleen in die somer

En ek voel dit altyd
En jy raak aan my met jou hande dis ‘n fout
En ek weet ek het jou aandag hier probeer
Ek en jy alleen in die somer

Kom ons trek dit als uit
Kom ons gee dit tyd om natuurlik te gebeur
Kan jy kyk na my want jy praat nog met jou oë
Ek en jy alleen in die somer

Ek en jy alleen in die somer
Ek en jy alleen in die somer
Ek en jy alleen in die somer
Gee dit tyd om natuurlik te gebeur
Ek en jy alleen in die somer

As ek jou vat kan ek voel hoe jy my keer
Ek en jy alleen in die somer
Gee dit tyd om natuurlik te gebeur
Ek en jy alleen in die somer
As jy raak aan my is ek onder jou beheer
Ek en jy alleen in die somer

Ek en jy alleen in die somer
Ek en jy alleen in die somer
Ek en jy alleen in die somer
Ek en jy alleen in die somer
Droits parole : paroles officielles sous licence Lyricfind respectant le droit d'auteur.
Reproduction des paroles interdite sans autorisation.
Auteur: JUAN BOUCHER

Commentaires sur les paroles de Ek En Jy Alleen In Die Somer

Nom/Pseudo
Commentaire
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - Tous droits réservés. www.paroles-musique.com
Connexion membre

Se connecter ou créer un compte...

Mot de passe oublié ?
OU
CREER COMPTE
Sélectionnez dans l'ordre suivant :
1| symbole en haut de la loupe
2| symbole à droite du casque
3| symbole à gauche de l'étoile
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid