song lyrics / Bles Bridges / Swaeltjie lyrics  | FRen Français

Swaeltjie lyrics

Performer Bles Bridges

Swaeltjie song lyrics by Bles Bridges official

Swaeltjie is a song in Afrikaans

Ek is nou by ‘n kruispad, my gedagtes is verward
Hoe sal ‘n mens dan ooit kan weet jy kies die regte pad?

Swaeltjie op die seewind kom en ritsel my gemoed
Die swaeltjie sê ‘n bitterpil se buitekant is soet
Sy rede so oortuigend en sprankelend gevat
Dit spoel ‘n wal van twyfel soos ‘n witskuim branderplank

'n Swaeltjie op die seewind
Sweef al eeue lank reeds rond
Sy vleuels in die wolke
Sy oë op die grond

Met wysheid in sy wieke
Wat sy kinders laat besin
Verby, vandag, verby
Die wye toekoms in

Die jare van my jeug verby en ek is nou ‘n man
Ek moet altyd my bes probeer en doen net wat ek kan

Daar sal nie altyd sonskyn wees maar wolke bring die reën
Na donker sal daar lig wees deur al die jare heen
'n Swaeltjie op die horison gee my weer nuwe moed
Die swaeltjie neem my twyfel weg en alles is weer goed

'n Swaeltjie op die seewind
Sweef al eeue lank reeds rond
Sy vleuels in die wolke
Sy oë op die grond

Met wysheid in sy wieke
Wat sy kinders laat besin
Verby, vandag, verby
Die wye toekoms in
Lyrics copyright : legal lyrics licensed by Lyricfind.
No unauthorized reproduction of lyric.

Comments for Swaeltjie lyrics

Name/Nickname
Comment
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - All rights reserved. www.paroles-musique.com/eng/
Member login

Log in or create an account...

Forgot your password ?
OR
REGISTER
Select in the following order :
1| symbol to the right of the suitcase
2| symbol at the bottom of the smiley
3| symbol to the left of the bulb
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid