song lyrics / Bles Bridges / Suiderland lyrics  | FRen Français

Suiderland lyrics

Performer Bles Bridges

Suiderland song lyrics by Bles Bridges official

Suiderland is a song in Afrikaans

Dink jy die liefde is 'n sprokies verhaal?
'n Gevoel wat soos mis verdwyn?
Diep lê die antwoord op 'n ou kruis gesteen
Op 'n graf in Mooifontein

Dit sê die skrywer het die vyand gedoen
Met die wrok van 'n dier gekwets
Sal ons verlede soos stof in die wind
Verdwyn en doweneer te wees?

Ek hoor die see
Ek hoor die roep van die wind in die Suidland
Kan dit wees?
Dis net gedagtes in 'n ou man se siel

Hoe sal jy weet?
Hoe lyk 'n wingerd teen die berge in die wynland?
Laat my rus
Teen die hellings van die Suiderland

Bo veg 'n wit duif sy stryd teen die wind
Soos 'n ridder in 'n tweegeveg
Te wen is oorlewing, verloor is die dood
Dis die prys aan trots geheg

Ek hoor die see
Ek hoor die roep van die wind in die Suidland
Kan dit wees?
Dis net gedagtes in 'n ou man se siel

Hoe sal jy weet?
Hoe lyk 'n wingerd teen die berge in die wynland?
Laat my rus
Teen die hellings van die Suiderland

Ek hoor die see
Ek hoor die roep van die wind in die Suidland
Kan dit wees?
Dis net gedagtes in 'n ou man se siel

Hoe sal jy weet?
Hoe lyk 'n wingerd teen die berge in die wynland?
Laat my rus
Teen die hellings van die Suiderland
Lyrics copyright : legal lyrics licensed by Lyricfind.
No unauthorized reproduction of lyric.

Comments for Suiderland lyrics

Name/Nickname
Comment
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - All rights reserved. www.paroles-musique.com/eng/
Member login

Log in or create an account...

Forgot your password ?
OR
REGISTER
Select in the following order :
1| symbol to the right of the smiley
2| symbol at the bottom of the heart
3| symbol at the top of the envelope
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid