song lyrics / Bles Bridges / Stem Van Die Hart lyrics  | FRen Français

Stem Van Die Hart lyrics

Performer Bles Bridges

Stem Van Die Hart song lyrics by Bles Bridges official

Stem Van Die Hart is a song in Afrikaans

Hoor jy nie dat iemand praat nie?
Dit is die stem van my hart
Want ek het vandag soveel na jou verlang
En ek weet nou ek het berou

Hoor jy nie wat ek jou vra nie?
Dit kom hier diep uit my hart
Vergewe en vergeet en hoor hoe ek jou smeek
Liefste kom tog gou

Dink jy ook nog aan die moeie dae?
Vreugtevolle tye hier tesame
Tog is daar nou niks van oor maar as jy my stem kan hoor
Dink jy ook weer aan die mooie tyd?

Hoor jy nie wat ek jou vra nie?
Dit kom hier diep uit my hart
Vergewe en vergeet en hoor hoe ek jou smeek
Liefste kom tog gou
Lyrics copyright : legal lyrics licensed by Lyricfind.
No unauthorized reproduction of lyric.

Comments for Stem Van Die Hart lyrics

Name/Nickname
Comment
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - All rights reserved. www.paroles-musique.com/eng/
Member login

Log in or create an account...

Forgot your password ?
OR
REGISTER
Select in the following order :
1| symbol to the right of the heart
2| symbol to the right of the thumbs up
3| symbol to the right of the clock
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid