song lyrics / Bles Bridges / Seuns Op Ons Grense lyrics  | FRen Français

Seuns Op Ons Grense lyrics

Performer Bles Bridges

Seuns Op Ons Grense song lyrics by Bles Bridges official

Seuns Op Ons Grense is a song in Afrikaans

(Ons was maar almal hartseer daar die dag toe jy weg is)
(Ons het sommer oor ditjies en datjies gesels op die stasie)
(En lag lag gewonder of die army se kos goed of sleg is)

(Maar skielik was jou kinder jare agter jou rug)
(En ons kon nie glo dat dit ook al tyd was vir jou om aan te tree nie)
(Moet nou nie huil nie Ma en onthou om my duiwe kos te gee)

Verby is die afskeid en nou kom die waaktyd
Onthou ons verlang jy moet skryf as jy kan
Gou sal ons hartseer kan plek maak vir trots wees
Ons ken jou en weet wat jy kan

Daar sal ook dae kom wat moeilik sal wees
Dan wil ons hê jy moet weet
Jou naam moet jy hoog hou en bly ook getrou
Want jy weet mos dit maak jou ‘n man, ja jy kan

Seuns op ons grense wat veg vir ons mense
Vir volk en vir land om ons veilig te hou
Vir dié wat jy lief het gee jy net jou beste
Ja jy is ons trots ons kan staat maak op jou

Lyrics copyright : legal lyrics licensed by Lyricfind.
No unauthorized reproduction of lyric.

Comments for Seuns Op Ons Grense lyrics

Name/Nickname
Comment
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - All rights reserved. www.paroles-musique.com/eng/
Member login

Log in or create an account...

Forgot your password ?
OR
REGISTER
Select in the following order :
1| symbol at the bottom of the cloud
2| symbol to the right of the house
3| symbol to the right of the cross
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid