song lyrics / Bles Bridges / Op Die Vlerk Van 'n Spierwit Duif lyrics  | FRen Français

Op Die Vlerk Van 'n Spierwit Duif lyrics

Performer Bles Bridges

Op Die Vlerk Van 'n Spierwit Duif song lyrics by Bles Bridges official

Op Die Vlerk Van 'n Spierwit Duif is a song in Afrikaans

Ek was so bang
Om van jou af weg te gaan
Jy is 'n deel
Van my lewe

Nou weet ek niemand
Sal jou plek kan neem
Daar is geen ander een
Wat my liefde deel

Op die vlerk van 'n spierwit duif
Kom ek terug na jou
Op die vlerk van 'n spierwit duif
Om jou weer vas te hou
Hou nou maar op met huil
Want ek kom gou weer tuis
Kyk op na die lug
Want ek kom terug
Op die vlerk van 'n spierwit duif

Ek lees jou briewe
Om die tyd te verwyl
Ek noem jou naam
In my drome

In my gedagtes
Skryf ek oor 'n brief
Ek wil aan jou vertel
Ek het jou so lief

Op die vlerk van 'n spierwit duif
Kom ek terug na jou
Op die vlerk van 'n spierwit duif
Om jou weer vas te hou
Hou nou maar op met huil
Want ek is gou weer tuis
Kyk op na die lug
Want ek kom terug
Op die vlerk van 'n spierwit duif

Ek dink aan soentjies
Wat ons twee weer kan steel
Ons twee tesaame
Vir ewig

So hou nou maar op met huil
Want ek is gou weer tuis
Kyk op na die lug
Want ek kom terug
Op die vlerk van 'n spierwit duif

So hou nou maar op met huil
Want ek is gou weer tuis
Kyk op na die lug
Want ek kom terug
Op die vlerk van 'n spierwit duif
Lyrics copyright : legal lyrics licensed by Lyricfind.
No unauthorized reproduction of lyric.
Writers: CHARLES VINCENT BLACKWELL, FREDDY BRECK, JERRY RIX, LEONIE BRIDGES
Copyright: Universal Music Publishing Group

Comments for Op Die Vlerk Van 'n Spierwit Duif lyrics

Name/Nickname
Comment
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - All rights reserved. www.paroles-musique.com/eng/
Member login

Log in or create an account...

Forgot your password ?
OR
REGISTER
Select in the following order :
1| symbol to the left of the bulb
2| symbol to the right of the cross
3| symbol to the left of the eye
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid