song lyrics / Bles Bridges / Nooit Weer lyrics  | FRen Français

Nooit Weer lyrics

Performer Bles Bridges

Nooit Weer song lyrics by Bles Bridges official

Nooit Weer is a song in Afrikaans

Ek moes dit hoor maar ek kan dit nou nog nie glo
Jy was ontrou en almal sê dit is so
Jy sou dan wag todat ek terugkom na jou
Maar tog geweet jy kon jou belofte nie hou

Nooit weer sal ek iemand liefhê soos jy
Nooit weer is daar ooit 'n ander vir my
Hartseer en pyn is al wat daar nou nog oor bly
Nooit weer sal ek iemand liefhê soos jy

Ek het geweet dat die eensaamheid bitter sou wees
Maar tog geglo jy sou my nie so gou vergeet
Uit die oog uit die hart ja so was dit vir jou
En al daardie tyd kon ek glo jy wag nog getrou

Nooit weer sal ek iemand liefhê soos jy
Nooit weer is daar ooit 'n ander vir my
Hartseer en pyn is al wat daar nou nog oor bly
Nooit weer sal ek iemand liefhê soos jy

Al wat nog bly is om jou geluk toe te wens
En om te weet ek het jou nie regtig geken
Ek sou nooit glo jy sou jou belofte verbreek
En alles wat ons saam gehad het so maklik vergeet

Nooit weer sal ek iemand liefhê soos jy
Nooit weer is daar ooit 'n ander vir my
Hartseer en pyn is al wat daar nou nog oor bly
Nooit weer sal ek iemand liefhê soos jy

Nooit weer sal ek iemand liefhê soos jy
Nooit weer is daar ooit 'n ander vir my
Hartseer en pyn is al wat daar nou nog oor bly
Nooit weer sal ek iemand liefhê soos jy
Nooit weer sal ek iemand liefhê soos jy
Lyrics copyright : legal lyrics licensed by Lyricfind.
No unauthorized reproduction of lyric.

Comments for Nooit Weer lyrics

Name/Nickname
Comment
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - All rights reserved. www.paroles-musique.com/eng/
Member login

Log in or create an account...

Forgot your password ?
OR
REGISTER
Select in the following order :
1| symbol at the bottom of the target
2| symbol at the top of the eye
3| symbol at the top of the heart
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid