song lyrics / Bles Bridges / Nie Lank Gelede lyrics  | FRen Français

Nie Lank Gelede lyrics

Performer Bles Bridges

Nie Lank Gelede song lyrics by Bles Bridges official

Nie Lank Gelede is a song in Afrikaans

Net soos ‘n wilger as winter begin
Net soos ‘n kerslig geblus deur die wind
Net soos ‘n vlinder wat nie langer kan vlieg
Die gevoel kry ek ook somtyds

Wanneer ek stuikel alleen in die nag
Verskyn daar ‘n liggie wat net vir my wag
Ek sluit net my oë en leef in my droom
Die droom verskyn in my hart

Nie lank gelede was daar nog vrede
Maar nou kan ek net in drome lewe
Ek kan vergewe maar nooit vergeet nie
Ek vind ontvlugting hier in my droom

Ons het gewankel die liefde laat kantel
Hier in my droom kan ek als herleef
Mooi was die liefde so nou geweef
Nou kan ek net in ‘n wentelbaan leef

Soms voel ek hartseer en vreeslik alleen
Dan gaan my drome my êrens heen neem
Daar waar die son altyd helder skyn
Daar kan geen liefde weg kwyn

Nie lank gelede was daar nog vrede
Maar nou kan ek net in drome lewe
Ek kan vergewe maar nooit vergeet nie
Ek vind ontvlugting hier in my droom

Ons het gewankel die liefde laat kantel
Hier in my droom kan ek als herleef
Mooi was ons liefde so nou geweef
Nou kan ek net in ‘n wentelbaan sweef

Ek vou drome in die lug
Drome bring my gou weer terug
Ek vou drome in die lug
Drome bring my gou weer terug
Lyrics copyright : legal lyrics licensed by Lyricfind.
No unauthorized reproduction of lyric.

Comments for Nie Lank Gelede lyrics

Name/Nickname
Comment
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - All rights reserved. www.paroles-musique.com/eng/
Member login

Log in or create an account...

Forgot your password ?
OR
REGISTER
Select in the following order :
1| symbol at the bottom of the target
2| symbol to the left of the cross
3| symbol at the top of the house
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid