song lyrics / Bles Bridges / 'N Spierwit Roos lyrics  | FRen Français

'N Spierwit Roos lyrics

Performer Bles Bridges

'N Spierwit Roos song lyrics by Bles Bridges official

'N Spierwit Roos is a song in Afrikaans

Ek staan alleen (Soos nooit tevore)
In gietende reën (En so verlore)
My hart is versteen
So koud soos die winter

Toe is jy daar (Soos in my drome)
Om aan my te raak (En my te betower)
My hart oop te maak
En jy bring die somer

Jou liefde en trou het my lewe verander
Die tyd saam met jou is ook hemel op aarde
Met rose omring
Ek wil ook vir jou blomme bring

‘n Spietwit roos gee ek aan jou
Ek sal jou met my hart vertrou
Ek sing vir jou my mooiste lied
Net om te sê ek het jou lief

En ek het ook ‘n soen vir jou
Ek vra jou om aan my vas te hou
As jy aan my liefde glo
Gee ek jou ‘n spierwit roos

Maar nou is jy weg (Ja weg vir altyd)
En leeg is jou plek (Jy’s nooit weer by my)
Ek staan weer alleen
Alleenig en vir ewig

Jou liefde en trou het my lewe verander
Die tyd saam met jou is soos hemel op aarde
Met rose omring
Wil ek ook vir jou blomme bring

‘n Spietwit roos gee ek aan jou
Jy het my met jou hart vertrou
Ek sing vir jou my mooiste lied
Om weer te sê ek het jou lief

Ek gee ‘n laaste soen vir jou
Ek sal jou nooit weer vas kan hou
Oor ek aan jou liefde glo
Gee ek jou ‘n spierwit roos

‘n Spietwit roos gee ek aan jou
Jy het my met jou hart vertrou
Ek sing vir jou my mooiste lied
Om te sê ek het jou lief

Ek gee my laaste soen vir jou
Ek sal jou nooit weer vas kan hou
Oor ek aan jou liefde glo
Gee ek jou ‘n spierwit roos
Oor ek aan jou liefde glo
Gee ek jou die laaste roos
Lyrics copyright : legal lyrics licensed by Lyricfind.
No unauthorized reproduction of lyric.

Comments for 'N Spierwit Roos lyrics

Name/Nickname
Comment
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - All rights reserved. www.paroles-musique.com/eng/
Member login

Log in or create an account...

Forgot your password ?
OR
REGISTER
Select in the following order :
1| symbol at the bottom of the thumbs up
2| symbol to the left of the camera
3| symbol to the right of the heart
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid