song lyrics / Bles Bridges / 'N Pragtige Prentjie lyrics  | FRen Français

'N Pragtige Prentjie lyrics

Performer Bles Bridges

'N Pragtige Prentjie song lyrics by Bles Bridges official

'N Pragtige Prentjie is a song in Afrikaans

As ek net met jou kan praat
As ek net jou oë kan sien
As jy tog net hier naby aan my was
Maar ek weet ek droom verniet

Ek lees maar weer jou brief
En ek kyk na die foto van jou
Maar dit bly net ‘n pragtige prentjie
Dis al wat ek het van jou

Ek sit nou hier ver in die vreemde
Hier onder die Suiderkruis
En ek kyk na ‘n pragtige prentjie
En ek wens ek was weer tuis

Met jou beeld in my gedagtes
En my drome oor wat kan wees
As ek kyk na die pragtige foto
En ek weereens die woorde lees

As ek net met jou kan praat
As ek net jou oë kan sien
As jy tog net hier naby aan my was
Maar ek weet ek droom verniet

Ek lees maar weer jou brief
En ek kyk na die foto van jou
Maar dit bly net ‘n pragtige prentjie
Dis al wat ek het van jou

Ek sit nou hier ver in die vreemde
Hier onder die Suiderkruis
En ek kyk na ‘n pragtige prentjie
En ek wens ek was weer tuis

Met jou beeld in my gedagtes
En 'n drome oor wat kan wees
As ek kyk na die pragtige foto
En ek weer eens die woorde lees

As ek net met jou kan praat
As ek net jou oë kan sien
As jy tog net hier naby aan my was
Maar ek weet ek droom verniet

Ek lees maar weer jou brief
En ek kyk na die foto van jou
Maar dit bly net ‘n pragtige prentjie
Dis al wat ek het van jou

As ek net met jou kan praat
As ek net jou oë kan sien
As jy tog net hier naby aan my was
Maar ek weet ek droom verniet
Lyrics copyright : legal lyrics licensed by Lyricfind.
No unauthorized reproduction of lyric.

Comments for 'N Pragtige Prentjie lyrics

Name/Nickname
Comment
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - All rights reserved. www.paroles-musique.com/eng/
Member login

Log in or create an account...

Forgot your password ?
OR
REGISTER
Select in the following order :
1| symbol at the bottom of the star
2| symbol to the right of the thumbs up
3| symbol at the top of the smiley
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid