song lyrics / Bles Bridges / 'N Duisend Liggies lyrics  | FRen Français

'N Duisend Liggies lyrics

Performer Bles Bridges

'N Duisend Liggies song lyrics by Bles Bridges official

'N Duisend Liggies is a song in Afrikaans

Hoor hoe lag die manne waar ons langs die vliegtuig staan
Vrolik skud hul hande dis tyd om terug te gaan
Ek kyk weer na die foto waar jy deur die kreukels lag
En hoop jy’s nog dieselfde soos op daardie somers dag

Hoor hoe brul die enjins ons is reg om op te stuig
Die laaste kwaai bevele laat die manne vinnig swyg
Ek loer weer oor my skouer na die bosse en die sand
En dink weer aan die huisie waar die vreugde vure brand

Hang ‘n duisend liggies aan die gewel bo jou deur
Handpluk ‘n duisend blomme elke soort en elke kleur
En sing ‘n duisend duintjies om die ure om te kry
Laat brand ‘n duisend liggies om te wys jy wag vir my

Die dorpies en die stede blink doer onder op die grond
Hier hoog bo sit die manne in groepies oral rond
Ek dink weer aan jou briewe en onhou wat daarin staan
En iewers in die verte wag die laaste aanloop baan

Hang ‘n duisend liggies aan die gewel bo jou deur
Handpluk ‘n duisend blomme elke soort en elke kleur
En sing ‘n duisend duintjies om die ure om te kry
Laat brand ‘n duisend liggies om te wys jy wag vir my

Nou rek my treë langer as die wind my wange streel
My hart gedra hom moedig maar hy klop hier in my keel
Dan skielik vanuit nêrens staan dit helder voor my oë
Al was ek dit te wagtig is dit moeilik om te glo

Daar hang ‘n duisend liggies aan die gewel bo jou deur
Daar staan ‘n duisend blomme elke soort en elke kleur
Ek hoor ‘n duisend duintjies en ek weet dat jy onthou
Daar brand ‘n duisend liggies ek is veilig terug by jou
Daar brand ‘n duisend liggies ek is veilig terug by jou
Lyrics copyright : legal lyrics licensed by Lyricfind.
No unauthorized reproduction of lyric.

Comments for 'N Duisend Liggies lyrics

Name/Nickname
Comment
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - All rights reserved. www.paroles-musique.com/eng/
Member login

Log in or create an account...

Forgot your password ?
OR
REGISTER
Select in the following order :
1| symbol to the right of magnifying glass
2| symbol to the left of the envelope
3| symbol at the top of the cloud
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid