song lyrics / Bles Bridges / 'N Aand Om Nooit Te Vergeet lyrics  | FRen Français

'N Aand Om Nooit Te Vergeet lyrics

Performer Bles Bridges

'N Aand Om Nooit Te Vergeet song lyrics by Bles Bridges official

'N Aand Om Nooit Te Vergeet is a song in Afrikaans

Dit word 'n aandjie om nooit te vergeet nie
Almal tesame ek wens ek kon bly
Bande van vriendskap om nooit te verbreek nie
Wat is daar mooier vir jou en vir my?

Dit word 'n aandjie om nooit te vergeet nie
Wees net gelukkig so vrolik en bly

Jou dag is soms gevul met eensaamheid
En sorge lyk of dit jou onder kry
Maar dan moet jy net hierdie aand onthou
En sommer gou is daar weer
Vreugde, vriendskap, liefde, lewensblydskap net vir jou

Dit word 'n aandjie om nooit te vergeet nie
Voel nou gelukkig dit maak my so bly
Mate van liefde wat ons nie kan meet nie
Wat is daar mooier vir jou en vir my?

Dit word 'n aandjie om nooit te vergeet nie
Mooiste herhinnerings vir jou en vir my

Jou dag is soms gevul met eensaamheid
En sorge lyk of dit jou onder kry
Maar dan moet jy net hierdie aand onthou
En sommer gou is daar weer
Vreugde, vriendskap, liefde, lewensblydskap ook vir jou

Dit word 'n aandjie om nooit te vergeet nie
Almal tesame ek wens ek kon bly
Bande van vriendskap om nooit te verbreek nie
Wat is daar mooier vir jou en vir my?

Dit word 'n aandjie om nooit te vergeet nie
Wees net gelukkig so vrolik en bly

Dit word 'n aandjie om nooit te vergeet nie
Voel jy gelukkig dit maak my so bly
Mate van liefde wat ons nie kan meet nie
Wat is daar mooier vir jou en vir my?

Dit word 'n aandjie om nooit te vergeet nie
Mooiste herhinnerings vir jou en vir my
Lyrics copyright : legal lyrics licensed by Lyricfind.
No unauthorized reproduction of lyric.

Comments for 'N Aand Om Nooit Te Vergeet lyrics

Name/Nickname
Comment
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - All rights reserved. www.paroles-musique.com/eng/
Member login

Log in or create an account...

Forgot your password ?
OR
REGISTER
Select in the following order :
1| symbol to the left of the star
2| symbol to the left of the thumbs up
3| symbol at the bottom of the target
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid