song lyrics / Bles Bridges / Laat My Lewe, Laat My Liefhe lyrics  | FRen Français

Laat My Lewe, Laat My Liefhe lyrics

Performers Bles BridgesRina Hugo

Laat My Lewe, Laat My Liefhe song lyrics by Bles Bridges official

Laat My Lewe, Laat My Liefhe is a song in Afrikaans

Ek is alleen dit is stil om my heen
Maar iemand is daar wat my verstaan
Êrens is daar iemand wat my drome wil deel
Wat tog in alles by my staan

Al my verlange verdwyn in die niet
Jy is nou 'n deel van my bestaan
Weg is my sorge, 'n ster wat verskiet
Liefde is tog al waaroor dit gaan

Laat my lewe
Laat my liefhê
Laat my weet hoe dit voel om te sê wat ek bedoel

Deel my lewe
En my liefde
Laat my leef om te gee wat ek kan

Al my verlange verdwyn in die niet
Jy is nou 'n deel van my bestaan
Weg is my sorge, 'n ster wat verskiet
Liefde is tog al waaroor dit gaan

Laat my lewe
Laat my liefhê
Laat my weet hoe dit voel om te sê wat ek bedoel

Deel my lewe
En my liefde
Laat my leef om te gee wat ek kan

Want jy deel in al my vreugde en jy deel in al my leed
En ek weet dat ek steeds net vir jou liefde leef

Laat my lewe
Laat my liefhê
Laat my weet hoe dit voel om te sê wat ek bedoel

Deel my lewe
En my liefde
Laat my leef om te gee wat ek kan

Laat my lewe
Laat my liefhê
Laat my weet hoe dit voel om te sê wat ek bedoel

Deel my lewe
En my liefde
Laat my leef om te gee wat ek kan

Laat my leef om te gee wat ek kan
Lyrics copyright : legal lyrics licensed by Lyricfind.
No unauthorized reproduction of lyric.

Comments for Laat My Lewe, Laat My Liefhe lyrics

Name/Nickname
Comment
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - All rights reserved. www.paroles-musique.com/eng/
Member login

Log in or create an account...

Forgot your password ?
OR
REGISTER
Select in the following order :
1| symbol to the left of the smiley
2| symbol at the top of the padlock
3| symbol to the left of the star
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid