song lyrics / Bles Bridges / Jy Leef Net In My Drome lyrics  | FRen Français

Jy Leef Net In My Drome lyrics

Performer Bles Bridges

Jy Leef Net In My Drome song lyrics by Bles Bridges official

Jy Leef Net In My Drome is a song in Afrikaans

Ek staan voor my venster en wag vir die nag
Die dae is lank sonder jou
Dan kom die donker verby is die dag
Nou sal ek jou vas kan hou

Jy leef hier in my drome
Jy deel die nag met my
Ek hoef maar net my oë te sluit
Om jou by my te kry

Jy leef hier in my drome
Ek wens jy kan bestaan
En as jy vir my lief is word al my drome regtig waar
En as jy vir my lief is word al my drome regtig waar

Maar as die dag breek verdryf dit die nag
Dan is my droom weer verby
Ek sal geduldig en lank genoeg wag
Liefde is sterker as tyd

Jy leef hier in my drome
Jy deel die nag met my
Ek hoef maar net my oë te sluit
Om jou by my te kry

Jy leef hier in my drome
Ek wens jy kan bestaan
En as jy vir my lief is word al my drome regtig waar
En as jy vir my lief is word al my drome regtig waar

Kan dit nou jy wees wat hier voor my staan?
Of is dit weer net ‘n droom?
Maar toe jy glimlag weet ek jy bestaan
Nou is jy vir goed by my

Jy deel nou al my drome
Jy's elke dag by my
En as ek in jou oë kyk
Weet ek jy is lief vir my

Jy deel nou al my drome
Jy is nou my bestaan
Jy is my hele lewe my mooiste drome is nou waar
Jy is my hele lewe my mooiste drome is nou waar
Lyrics copyright : legal lyrics licensed by Lyricfind.
No unauthorized reproduction of lyric.

Comments for Jy Leef Net In My Drome lyrics

Name/Nickname
Comment
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - All rights reserved. www.paroles-musique.com/eng/
Member login

Log in or create an account...

Forgot your password ?
OR
REGISTER
Select in the following order :
1| symbol at the bottom of the cloud
2| symbol to the left of magnifying glass
3| symbol to the right of the clock
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid