song lyrics / Bles Bridges / Hei, Gaan Jy Weer lyrics  | FRen Français

Hei, Gaan Jy Weer lyrics

Performer Bles Bridges

Hei, Gaan Jy Weer song lyrics by Bles Bridges official

Hei, Gaan Jy Weer is a song in Afrikaans

Hey gaan jy weer na die sonskyn en die see?
Na die branders en die sand en die nooientjies op die strand?
Hey, hey, hey gaan jy weer
Met vakansie na die sorgelose see?

Herfs en wintertyd bly elke jaar dieselfde
En ek weet beslis hoe dit weer gaan wees
Koue winter's wind wil ek nie aan dink nie
En as die somer kom wil ek ver weg wees

Hey, hey, hey gaan jy weer na die sonskyn en die see?
Na die branders en die sand en die nooientjies op die strand?
Hey, hey, hey gaan jy weer
Met vakansie na die sorgelose see?

Verkies jy Kaapse strande?
Dan gaan ek dalk net saam met jou
Mooiste Kaap in alle lande
Waar ou Tafelberg die son begroet

Hey, hey, hey gaan jy weer na die sonskyn en die see?
Na die branders en die sand en die nooientjies op die strand?
Hey, hey, hey gaan jy weer
Met vakansie na die sorgelose see?

Hey, hey, hey gaan jy weer na die sonskyn en die see?
Na die branders en die sand en die nooientjies op die strand?
Hey, hey, hey gaan jy weer
Met vakansie na die sorgelose see?

Hoofsaam is gewis elke jaar dieselfde
Einde van die jaar gaan ons dit wel vuur
Alle paaie lei na die sonskyn strande
Want die heerlike vakansietyd is hier

Hey, hey, hey gaan jy weer na die sonskyn en die see?
Na die branders en die sand en die nooientjies op die strand?
Hey, hey, hey gaan jy weer
Met vakansie na die sorgelose see?

Hey, hey, hey gaan jy weer na die sonskyn en die see?
Na die branders en die sand en die nooientjies op die strand?
Hey, hey, hey gaan jy weer
Met vakansie na die sorgelose see?
Met vakansie na die sorgelose see
Lyrics copyright : legal lyrics licensed by Lyricfind.
No unauthorized reproduction of lyric.

Comments for Hei, Gaan Jy Weer lyrics

Name/Nickname
Comment
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - All rights reserved. www.paroles-musique.com/eng/
Member login

Log in or create an account...

Forgot your password ?
OR
REGISTER
Select in the following order :
1| symbol at the top of the suitcase
2| symbol at the top of the heart
3| symbol to the left of the clock
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid