song lyrics / Bles Bridges / Ek Het Alles Lief lyrics  | FRen Français

Ek Het Alles Lief lyrics

Performer Bles Bridges

Ek Het Alles Lief song lyrics by Bles Bridges official

Ek Het Alles Lief is a song in Afrikaans

Ek voel so goed in my hart oor alles rondom my
Dit waaroor ander drome droom het ek verniet gekry
En ek beleef elke dag
Wat my so gelukkig maak
Helder son en sterre, bome en berge, hoe het ek dit verdien?

‘n Kaggel vuur se vlamme
Die bloos op jou wange
Ja dit het ek alles lief

Ek het alles lief
En ek hoor musiek in elke voëltjie se lied
Ek is lief vir jou sing ‘n Piet My Vrou
Voordat hy wolke toe vlieg

Dis die eggo klank van my trotse land
Teen die Blouberg se hang wat ek hoor
Die wind fluister duisend geheime so mooi
Glo my asseblief ek het alles lief

Die son verf die wolke met rooi voordat die môre kom
Die dag in sy glorie getooi wag op die horison
Winde wat waai oor die veld
Die lig wat die son in jou oë maak
Reënboog se kleure en blomme se geure het aan my hart geraak

Die roep van ‘n arend naby die water
Laat my weet ek is bly dat ek leef

Ek het alles lief
En ek hoor musiek in elke voëltjie se lied
Ek is lief vir jou sing ‘n Piet My Vrou
Voordat hy wolke toe vlieg

Dis die eggo klank van my trotse land
Teen die Blouberg se hang wat ek hoor
Die wind fluister duisend geheime so mooi
Glo my asseblief ek het alles lief

Dis die eggo klank van my trotse land
Teen die Blouberg se hang wat ek hoor
Die wind fluister duisend geheime so mooi
Glo my asseblief ek het alles lief
Glo my asseblief ek het alles lief
Lyrics copyright : legal lyrics licensed by Lyricfind.
No unauthorized reproduction of lyric.

Comments for Ek Het Alles Lief lyrics

Name/Nickname
Comment
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - All rights reserved. www.paroles-musique.com/eng/
Member login

Log in or create an account...

Forgot your password ?
OR
REGISTER
Select in the following order :
1| symbol at the top of the calculator
2| symbol to the right of the television
3| symbol to the left of the thumbs up
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid