song lyrics / Bles Bridges / Duitswes Wals - Dans Met Die Rooi Rok lyrics  | FRen Français

Duitswes Wals - Dans Met Die Rooi Rok lyrics

Performer Bles Bridges

Duitswes Wals - Dans Met Die Rooi Rok song lyrics by Bles Bridges official

Duitswes Wals - Dans Met Die Rooi Rok is a song in Afrikaans

Duitswes is lekker
Duitswes is goed
Duitswes is vol van die boertjie se bloed
Al trek ons sonder water
Trek ons sonder kos
Dan weet ons die boertjies, die gaan ons verlos

Dans met die rooi rok, die hartlam van my
Dis die rooi rok, dis die mooi rok, dis die rooi rok wat waai
Dawid de Lange's orkes, haai, haai
Dis die mooi rok, dis die rooi rok, dis die rooi rok wat waai

Ons kommandantjie is 'n klein Joubert
Hy trek met ons haastig, hy trek met ons ver
Hy trek deur die bosrand met 'n groot gevaar
Ons hempies is stukkend, ons broekies is klaar

Dans met die rooi rok, die hartlam van my
Dis die rooi rok, dis die mooi rok, dis die rooi rok wat waai
Dawid de Lange's orkes, haai, haai
Dis die mooi rok, dis die rooi rok, dis die rooi rok wat swaai

Klein kommandantjie en 'n groot generaal
Hul trek met ons daar deur ou ver Wes-Transvaal
Dan drink ons 'n sopie, en dan gaan ons weer weg
Dan gaan ons so moedig teen die platpote veg

Dans met die rooi rok, die hartlam van my
Dis die rooi rok, dis die mooi rok, dis die rooi rok wat waai
Dawid de Lange's orkes, haai, haai
Dis die mooi rok, dis die rooi rok, dis die rooi rok wat swaai

My diertjie die huil nou haar hartjie die blus
Haar soetlief's nie hier nie, maar ver in Duitswes
Duitswes word donker, Duitswes word goed
Duitswes word donker, van die Germanse bloed

Dans met die rooi rok, die hartlam van my
Dis die rooi rok, dis die mooi rok, dis die rooi rok wat waai
Dawid de Lange's orkes, haai, haai
Dis die mooi rok, dis die mooi rok, dis die rooi rok wat

Dans met die rooi rok, die hartlam van my
Dis die rooi rok, dis die mooi rok, dis die rooi rok wat waai
Dawid de Lange's orkes, haai, haai
Dis die mooi rok, dis die rooi rok, dis die rooi rok wat waai
Lyrics copyright : legal lyrics licensed by Lyricfind.
No unauthorized reproduction of lyric.

Comments for Duitswes Wals - Dans Met Die Rooi Rok lyrics

Name/Nickname
Comment
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - All rights reserved. www.paroles-musique.com/eng/
Member login

Log in or create an account...

Forgot your password ?
OR
REGISTER
Select in the following order :
1| symbol at the bottom of the target
2| symbol to the left of the smiley
3| symbol to the right of the suitcase
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid