song lyrics / Bles Bridges / Die Lewe Se Wedloop lyrics  | FRen Français

Die Lewe Se Wedloop lyrics

Performer Bles Bridges

Die Lewe Se Wedloop song lyrics by Bles Bridges official

Die Lewe Se Wedloop is a song in Afrikaans

Jy staan op die drumpel, jou lewe lê voor
Neem deel aan die wedloop want jy weet wat jy glo
Jy durf nie verloor nie, gebruik elke kans
Jy kry dit nie oor nie, hou dit styf vas in jou hand

Jy kyk in die verte, jy ryk na die sterre
En jy het die wil om te wen
‘n Blink nuwe wêreld
Wat jy nou kan verken

En mag net die mooiste en als van die beste
Jou op jou pad vergesel
Met hierdie woorde
Wens ek jou wel

Die nuwe ontwaking wat jy nou ervaar
Die grootste uidaging wag dan ook vir jou daar
Strek uit na die wenpaal, jy weet jy kan wen
Daar wag ‘n loeriekrans want dit is hoe ons jou ken

Jy kyk in die verte, jy ryk na die sterre
En jy het die wil om te wen
‘n Blink nuwe wêreld
Wat jy nou kan verken

En mag net die mooiste en als van die beste
Jou op jou pad vergesel
Met hierdie woorde
Wens ek jou wel

‘n Blink nuwe wêreld
Wat jy nou kan verken

En mag net die mooiste en als van die beste
Jou op jou pad vergesel
Met hierdie woorde
Wens ek jou wel

Jy kyk in die verte, jy ryk na die sterre
En jy het die wil om te wen
‘n Blink nuwe wêreld
Wat jy nou kan verken

En mag net die mooiste en als van die beste
Jou op jou pad vergesel
Met hierdie woorde
Wens ek jou wel
Wens ek jou wel
Lyrics copyright : legal lyrics licensed by Lyricfind.
No unauthorized reproduction of lyric.

Comments for Die Lewe Se Wedloop lyrics

Name/Nickname
Comment
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - All rights reserved. www.paroles-musique.com/eng/
Member login

Log in or create an account...

Forgot your password ?
OR
REGISTER
Select in the following order :
1| symbol at the top of the suitcase
2| symbol to the left of the television
3| symbol at the top of the trash
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid