song lyrics / Bles Bridges / Deur Die Jare Heen lyrics  | FRen Français

Deur Die Jare Heen lyrics

Performer Bles Bridges

Deur Die Jare Heen song lyrics by Bles Bridges official

Deur Die Jare Heen is a song in Afrikaans

My liefste kom na my
Kom sit hier aan my sy
En neem my hand
Om dit styf vas te hou want dit is so koud

Maar in my hart is jy
Warm en lief vir my
Ons twee was altyd een
Deur die jare heen

Jy was maar altyd hier en by my sal jy bly
En so op jou stil manier is jy lief vir my
So was dit al die tyd en so sal dit wees
Net jy alleen vir my deur die jare heen

Die tyd gaan so gou verby en nou is ons oud
Maar steeds is jy naby
Om my hand vas te hou want dit is so koud

Maar in my hart is jy
Warm en lief vir my
Ons twee was altyd een
Deur die jare heen

Jy was maar altyd hier by my sal jy bly
En so op jou stil manier is jy lief vir my
So was dit al die tyd en so sal dit wees
Net jy alleen vir my deur die jare heen
Net jy alleen vir my deur die jare heen
Lyrics copyright : legal lyrics licensed by Lyricfind.
No unauthorized reproduction of lyric.

Comments for Deur Die Jare Heen lyrics

Name/Nickname
Comment
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - All rights reserved. www.paroles-musique.com/eng/
Member login

Log in or create an account...

Forgot your password ?
OR
REGISTER
Select in the following order :
1| symbol at the top of the cross
2| symbol at the top of the envelope
3| symbol to the left of the eye
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid