song lyrics / Bles Bridges / Bloedrooi Rose lyrics  | FRen Français

Bloedrooi Rose lyrics

Performer Bles Bridges

Bloedrooi Rose song lyrics by Bles Bridges official

Bloedrooi Rose is a song in English

Elke dag op my lewenspad
Sien ek rose rondom my
Soveel mense is naby
En deel my drome

As ek liefde vra
Is dit altyd daar
En jy gee vir my jou hand
Met die rose bring ek jou my dank

Hierdie roos is vir jou, my lief
En ek bring ook 'n liefdeslied
'n Bloedrrooi roos om vir jou te sê
Hoe diep my liefde lê

Hierdie roos gee ek uit my hart
En daarmee wens ek jou drome waar
Met bloedrooi rose sê ek aan jou
Ek bly getrou

Kon hierdie uur tog vir ewig duur
Maar dit sou nie moontlik wees
In jou oë sien ek reeds
Die afskeids trane

Soos 'n laaste groet
Tot ons weer ontmoet
Sal die rose altyd bly
As 'n teken van ons saamesyn

Hierdie roos gee ek jou, my lief
En ek bring ook 'n liefdeslied
'n Bloerrooi roos om vir jou te sê
Hoe diep my liefde lê

Hierdie roos gee ek uit my hart
En daarmee wens ek jou drome waar
Met bloedrooirose sê ek aan jou
Ek bly getrou

Hierdie roos gee ek jou, my lief
En ek bring ook 'n liefdesbrief
'n Bloerrooi roos om vir jou te sê
Hoe diep my liefde lê

Hierdie roos gee ek uit my hart
En daarmee wens ek jou drome waar
Met bloedrooi rose sê ek aan jou
Ek bly getrou

Met bloedrooi rose sê ek aan jou
Ek bly getrou
Lyrics copyright : legal lyrics licensed by Lyricfind.
No unauthorized reproduction of lyric.

Comments for Bloedrooi Rose lyrics

Name/Nickname
Comment
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - All rights reserved. www.paroles-musique.com/eng/
Member login

Log in or create an account...

Forgot your password ?
OR
REGISTER
Select in the following order :
1| symbol at the top of the star
2| symbol at the bottom of the helmet
3| symbol to the right of the padlock
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid