song lyrics / Romanz / Soos Die Verlore Seun lyrics  | FRen Français

Soos Die Verlore Seun lyrics

Performer Romanz

Soos Die Verlore Seun song lyrics by Romanz official

Soos Die Verlore Seun is a song in Afrikaans

Hoe bevind ek my weer hier?
Ek voel verlore en dis duister rond om my
Ek het die pad geken, maar tog het ek verdwaal
In die verte het U lig my terug gelei

Soos die verlore seun, op my knieë sal U my sonde weer wegvee
Here vat my aan die hand, laat U Woord my verder lei, laat my hart weer vir U brand
U genade maak my vry

Here hou my naby U
Laat U wysheid en U waarheid in my bly
Ek drink die water van U lewende fontein
Laat my beker oorloop van U Gees in my

Soos die verlore seun, op my knieë sal U my sondes weer wegvee
Here vat my aan die hand, laat U Woord my verder lei, laat my hart weer vir U brand

Ek wil sing van al U liefde
Ek wil sing van al U vrede
Want U Almag ken geen einde, ek is vry

Soos die verlore seun (Soos die verlore seun)
Soos die verlore seun, op my knieë sal U my sondes weer wegvee (Wegvee)
Here vat my aan die hand, laat U Woord my verder lei, laat my hart weer vir U brand
U genade maak my vry
En dis genoeg vir my
Lyrics copyright : legal lyrics licensed by Lyricfind.
No unauthorized reproduction of lyric.

Comments for Soos Die Verlore Seun lyrics

Name/Nickname
Comment
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - All rights reserved. www.paroles-musique.com/eng/
Member login

Log in or create an account...

Forgot your password ?
OR
REGISTER
Select in the following order :
1| symbol to the right of the heart
2| symbol at the top of the television
3| symbol at the top of the helmet
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid