song lyrics / Romanz / Ek Wil Weer Oor Begin lyrics  | FRen Français

Ek Wil Weer Oor Begin lyrics

Performer Romanz

Ek Wil Weer Oor Begin song lyrics by Romanz official

Ek Wil Weer Oor Begin is a song in Afrikaans

Stil my lief, die nag is amper oor
Die sterre het jou hier by my verloor
Slaap nou sag en droom jou drome soet
Ek bly hier teen aan jou tot more groet

En ek sing ‘n lied van engele rond om jou
En ek sing vir jou, ek wil jou altyd veilig hou (Jou veilig hou)

Ek wil weer oor begin, my liefling hier en nou, my wêreld draai om jou, my alles net om jou
Jy is die Melkweg en die reem
Bo ons sing die maan saam ek het jou lief
My lewe maak weer sin
Ek wil in liefde oor begin

Jy verstaan my siel en waar ek gaan
Jou wese en jou hart gaan oorals saam
Jy bekoor soos vlamme van ‘n vuur
Soos die wind sy vlerke teen die hemel stuur

En ek sing ‘n lied van engele rond om jou
En ek sing vir jou, ek wil jou altyd veilig hou (Ek wil jou altyd veilig hou)

Ek wil weer oor begin, my liefling hier en nou, my wêreld draai om jou, my alles net om jou
Jy is die Melkweg en die reem
Bo ons sing die maan saam ek het jou lief (Ek het jou lief)
My lewe maak weer sin
Ek wil in liefde oor begin
Oor begin
Lyrics copyright : legal lyrics licensed by Lyricfind.
No unauthorized reproduction of lyric.

Comments for Ek Wil Weer Oor Begin lyrics

Name/Nickname
Comment
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - All rights reserved. www.paroles-musique.com/eng/
Member login

Log in or create an account...

Forgot your password ?
OR
REGISTER
Select in the following order :
1| symbol to the right of the target
2| symbol at the top of the star
3| symbol to the right of the cloud
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid