song lyrics / Romanz / Neem My Op Vlerke lyrics  | FRen Français

Neem My Op Vlerke lyrics

Performer Romanz

Neem My Op Vlerke song lyrics by Romanz official

Neem My Op Vlerke is a song in Afrikaans

Jy sien die wêreld deur kinders se oë
Hoef nie aan ander se twyfels te glo
Jy is 'n boodskap 'n wese wat woordloos verstaan (Neem my op vlerke)

Jy is die laggende boog wat bly swewe
Hoop wat soos son in my polsslag bly lewe
Op trappe van lig loop jy sag
Jou asem 'n wolk (Neem my op vlerke)
Stil soos die nag

Neem my op vlerke Engel ek wil soos jy
Op duisend reënboë dans net soos jy
Neem my op vlerke Engel laat my verstaan
Om deur die wêreld met jou boodskap te gaan

Vanuit die poorte van jou wol kastele
Kom jy en waak oor die mense se treë
Gestuur weer beloftes verby ruimte en tyd (Neem my op vlerke)

Sien jy die sterre skyn oor al ons sorge
Voel jy die lus vir vandag en vir more?
Jy is die kneg van die lewe van strewe en rus (Neem my op vlerke)
Net soos jy is

Neem my op vlerke Engel ek wil soos jy
Op duisend reënboë dans net soos jy
Neem my op vlerke Engel laat my verstaan
Om deur die wêreld met jou boodskap te gaan

Is ek alleen? (Is ek alleen?)
Dan hoef ek net te vra
En jy sal kom
Jou vreugdesboodskap dra

Neem my op vlerke Engel ek wil soos jy
Op duisend reënboë dans net soos jy (Dans net soos jy)
Neem my op vlerke Engel laat my verstaan
Om deur die wêreld met jou boodskap te gaan
Lyrics copyright : legal lyrics licensed by Lyricfind.
No unauthorized reproduction of lyric.

Comments for Neem My Op Vlerke lyrics

Name/Nickname
Comment
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - All rights reserved. www.paroles-musique.com/eng/
Member login

Log in or create an account...

Forgot your password ?
OR
REGISTER
Select in the following order :
1| symbol at the bottom of the cross
2| symbol to the left of the house
3| symbol to the right of magnifying glass
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid