song lyrics / Romanz / My Hele Wêreld Is Joune lyrics  | FRen Français

My Hele Wêreld Is Joune lyrics

Performer Romanz

My Hele Wêreld Is Joune song lyrics by Romanz official

My Hele Wêreld Is Joune is a song in Afrikaans

Soggens vroeg dink ek aan Job, die eerste strale son
Vat my sag en wonder saam oor môre wat nog kom
Koffie in die hand loop ek en skuif die venster oop
Wonder of jy weet waarvoor ek hoop

My hele wêreld is joune
Saggies sing jy wysies van verlang
My hele wêreld dis joune
Maar ek verdwaal, ek sal nie sonder jou kan gaan

Middag skadu lê in grys, die dag draai om en om
Vee my saam en laat my val so saggies soos jy kon
Lusteloos en lui, h't ek ure, verder ver, verwat
Luister na die wysie van my hart

My hele wêreld is joune
Saggies sing jy wysies van verlang
My hele wêreld dis joune
Maar ek verdwaal, ek sal nie sonder jou kan gaan

(O) sternag stuur, die hart wat praat, voel jy my, ken jy my
Maak my vry
Vra (vra)

Soggens vroeg dink ek aan Job, die eerste strale son
Vat my sag en wonder saam oor môre wat nog kom

My hele wêreld is joune
Saggies sing jy wysies van verlang
My hele wêreld is joune
Maar ek verdwaal, ek sal nie sonder jou kan gaan

Sonder jou
Kan gaan
Lyrics copyright : legal lyrics licensed by Lyricfind.
No unauthorized reproduction of lyric.

Comments for My Hele Wêreld Is Joune lyrics

Name/Nickname
Comment
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - All rights reserved. www.paroles-musique.com/eng/
Member login

Log in or create an account...

Forgot your password ?
OR
REGISTER
Select in the following order :
1| symbol to the right of the envelope
2| symbol to the right of the television
3| symbol at the bottom of the padlock
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid