song lyrics / Romanz / Wees Lig lyrics  | FRen Français

Wees Lig lyrics

Performer Romanz

Wees Lig song lyrics by Romanz official

Wees Lig is a song in Afrikaans

Wees lig
Wees lig wat in die donker skyn, lig
Laat die duisternis verdwyn
Wees lig
Soos 'n lamp wat lig vir ander gee, lig
Wees lig elke treë

Jou oë is die venster om die vuur te wys wat binne jou brand
Jou lewe is die padkaart wat die weg wys na die beloofte land
Jou hande wys Sy liefde wat gebrokenes met troos omvou
Jou voete los die spore van die waarheid vir almal agter jou

Wie sal Hy kan stuur om Sy lig te wees
Wie's bereid om sout vir die wêreld te wees, dis ek en jy

Wees lig
Wees lig wat in die donker skyn, lig
Laat die duisternis verdwyn
Wees lig
Soos 'n lamp wat lig vir ander gee, lig
Wees lig elke treë

Sonder woorde kan jy die Bybel vir die wêreld wees
In hoe jy lewe lê die verhaal wat ander tussen die lyne lees
Wat doen jy vandag om jou naaste in liefde te dien
Wat doen jy vandag sodat almal Jesus in jou oë kan sien

Sal Hy jou kan stuur om Sy lig te wees
Is jy bereid om die sout vir die wêreld te wees, dis ek en jy

Wees lig
Wees lig wat in die donker skyn, lig
Laat die duisternis verdwyn
Wees lig
Soos 'n lamp wat lig vir ander gee, lig
Wees lig elke treë

Wees lig
Wees lig wat in die donker skyn, lig
Laat die duisternis verdwyn
Wees lig
Soos 'n lamp wat lig vir ander gee, lig
Wees lig elke treë
Lyrics copyright : legal lyrics licensed by Lyricfind.
No unauthorized reproduction of lyric.

Comments for Wees Lig lyrics

Name/Nickname
Comment
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - All rights reserved. www.paroles-musique.com/eng/
Member login

Log in or create an account...

Forgot your password ?
OR
REGISTER
Select in the following order :
1| symbol to the left of the cloud
2| symbol to the left of the target
3| symbol at the bottom of the television
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid