song lyrics / Romanz / By Jou lyrics  | FRen Français

By Jou lyrics

Performer Romanz

By Jou song lyrics by Romanz official

By Jou is a song in Afrikaans

Daar is net een plek waar ek rustig kan gaan lê en my oë toe kan maak en jou hier langs my hê
Na waar stilte my roep, na waar jou liefde my kom groet, waar my hart nog kan verstaan dis tyd om terug te gaan
Al dwaal ek heel verlore tussen hemel en aarde rond
Al is dit net ‘n droom, ek wens ek was

By jou, waar ek net myself kan wees, by jou
Waar ek alles kan vergeet
By jou het ek vrede in my hart
Al is dit net ‘n droom ek wens ek was by jou

Daar is net een plek waar my wêreld stil gaan staan, waar ek soos ‘n kind kan glo, dis tyd om terug te gaan
Al dwaal ek heel verlore tussen hemel en aarde rond
Al is dit net ‘n droom, ek wens ek was

By jou, waar ek net myself kan wees, by jou
Waar ek alles kan vergeet
By jou het ek vrede in my hart
Al is dit net ‘n droom ek wens ek was

Al die draaie in die pad het my verder weg gevat, wens ek was steeds nog daar by jou
Het die lewe my verraai, as ek die ure terug kon draai dan weet ek waar ek nou sou wees

Daar is net een plek waar my wêreld stil gaan staan, waar ek soos ‘n kind kan glo, dis tyd om terug te gaan

By jou, waar ek net myself kan wees, by jou
Waar ek alles kan vergeet
By jou het ek vrede in my hart
Al is dit net ‘n droom ek wens ek was hier by jou
Lyrics copyright : legal lyrics licensed by Lyricfind.
No unauthorized reproduction of lyric.

Comments for By Jou lyrics

Name/Nickname
Comment
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - All rights reserved. www.paroles-musique.com/eng/
Member login

Log in or create an account...

Forgot your password ?
OR
REGISTER
Select in the following order :
1| symbol to the right of the cloud
2| symbol to the left of the thumbs up
3| symbol at the bottom of the bulb
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid