song lyrics / Romanz / Hy is Jesus lyrics  | FRen Français

Hy is Jesus lyrics

Performer Romanz

Hy is Jesus song lyrics by Romanz official

Hy is Jesus is a song in Afrikaans

Daar's 'n kind vir ons gebôre
Hy's die redder, ons verlosser, halleluja
Sing Halleluja

Hy is liefde, Hy is lewe
Hy het ons sondes kom vergewe, halleluja
Sing Halleluja

Elke knie sal voor Hom buig
En elke mond sal oor Hom juig

(Hy is Jesus) Hy't gekom en ons vergewe
(Hy is Jesus) Hy't gesterf dat ons kan lewe
Deur Sy bloed is ons vergewe
Hy's die weg die waarheid, lewe, Hy't die prys betaal

(Hy is Jesus) Hy't gekom en ons vergewe
(Hy is Jesus) Hy't gesterf dat ons kan lewe
Deur Sy bloed is ons vergewe
Hy's die weg die waarheid, lewe, Hy't die prys betaal
Hy is Jesus

In 'n stal is Hy gebôre
En die wysemanne sing toe, halleluja
Sing Halleluja

Hierdie kind bring nuwe lewe
Hy bring hoop Hy bring vrede, halleluja
Sing Halleluja

Elke knie sal voor Hom buig
En elke mond sal oor Hom juig

(Hy is Jesus) Hy't gekom en ons vergewe
(Hy is Jesus) Hy't gesterf dat ons kan lewe
Deur Sy bloed is ons vergewe
Hy's die weg die waarheid, lewe, Hy't die prys betaal

(Hy is Jesus) Hy't gekom en ons vergewe
(Hy is Jesus) Hy't gesterf dat ons kan lewe
Deur Sy bloed is ons vergewe
Hy's die weg die waarheid, lewe, Hy't die prys betaal

Hy is Jesus
Hy is Jesus
Hy is Jesus
Deur Sy bloed is ons vergewe
Hy's die weg die waarheid, lewe, Hy't die prys betaal
Hy is Jesus (Hy is Jesus)
Hy is Jesus (Hy is Jesus)

Deur Sy bloed is ons vergewe
Hy's die weg die waarheid, lewe, Hy't die prys betaal, prys betaal

(Hy is Jesus) Hy't gekom en ons vergewe
(Hy is Jesus) Hy't gesterf dat ons kan lewe
Deur Sy bloed is ons vergewe
Hy's die weg die waarheid, lewe, Hy't die prys betaal

(Hy is Jesus) Hy't gekom en ons vergewe
(Hy is Jesus) Hy't gesterf dat ons kan lewe
Deur Sy bloed is ons vergewe
Hy's die weg die waarheid, lewe, Hy't die prys betaal
Hy is Jesus
Lyrics copyright : legal lyrics licensed by Lyricfind.
No unauthorized reproduction of lyric.

Comments for Hy is Jesus lyrics

Name/Nickname
Comment
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - All rights reserved. www.paroles-musique.com/eng/
Member login

Log in or create an account...

Forgot your password ?
OR
REGISTER
Select in the following order :
1| symbol to the left of the house
2| symbol to the right of the trash
3| symbol at the top of the padlock
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid