song lyrics / Romanz / 'n Duisend Drome lyrics  | FRen Français

'n Duisend Drome lyrics

Performers RomanzNianell

'n Duisend Drome song lyrics by Romanz official

'n Duisend Drome is a song in Afrikaans

Hou, hou my vanaand, styf teen jou hart, maak ons vir ewig waar en wys
Wys my nou meer, meer van jouself, deel wie jy is met my
En glo, glo my as ek jou sê, jy is die droom wat ek altyd wou hê

Vat, vat nou my hand, vat wie ek is, vat wie ek graag wil wees
En bly, bly hier by my, bly altyd trou, soos ek sal wees vir jou
En glo, glo my as ek jou sê, jy is die droom wat ek altyd wou hê

Dis 'n duisend drome wat nou ontvou
En uiteind'lik waar word hier saam met jou

Nou, nou's wat ons het, nou's die begin, nou is die einde, so ek
Ek gee my als, alles vir jou, sonder om terug te hou
En glo, glo my as ek jou sê, jy is die droom wat ek altyd wou hê

Dis 'n duisend drome wat nou ontvou
En uiteind'lik waar word hier saam met jou

Soveel donker nagte sonder jou (Sonder jou)
Net die droom van jou om aan vas te hou
Soveel donker nagte sonder jou (Sonder jou)
Dis in wolke, sterre, vind ek jou

Dis 'n duisend drome wat nou ontvou
En uiteind'lik waar word hier saam met jou

Dis 'n duisend drome wat nou ontvou
En uiteind'lik waar word hier saam met jou (Nou ontvou)

Hou, hou my vanaand styf teen jou hart, jy is die droom wat ek altyd wou hê
Lyrics copyright : legal lyrics licensed by Lyricfind.
No unauthorized reproduction of lyric.

Comments for 'n Duisend Drome lyrics

Name/Nickname
Comment
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - All rights reserved. www.paroles-musique.com/eng/
Member login

Log in or create an account...

Forgot your password ?
OR
REGISTER
Select in the following order :
1| symbol to the right of the heart
2| symbol at the bottom of the bulb
3| symbol at the top of the thumbs up
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid