song lyrics / Romanz / Vandag Is die Begin lyrics  | FRen Français

Vandag Is die Begin lyrics

Performer Romanz

Vandag Is die Begin song lyrics by Romanz official

Vandag Is die Begin is a song in Afrikaans

Was vry net soos ‘n kind
Soek en jy sal vind
Maak los van al jou vrae
Verweite pyn

Leef die waarheid uit en lig jou kop na bo
Streef die vrede na waarin jy nog kan glo

Vandag is die begin met engele wat sing (Engele wat sing)
‘n Nuwe lied met hoop daarin
Vandag is die begin, laat liefde jou omring
‘n Nuwe kans vir jou gebring
Vandag is die begin

Glo en jy sal sien
Neem wat jy verdien
Gee net soos jy graag sou wou ontvang (Sou wou ontvang)

Leef die waarheid uit en lig jou kop na bo
Streef die vrede na waarin jy nog kan glo

Vandag is die begin met engele wat sing (Engele wat sing)
‘n Nuwe lied met hoop daarin
Vandag is die begin, laat liefde jou omring
‘n Nuwe kans vir jou gebring (Gebring)
Vandag is die begin

Deel ‘n glimlag en maak kinder drome waar, soek net in jouself, dit is daar (Is daar)

Vandag is die begin met engele wat sing (Engele wat sing)
‘n Nuwe lied met hoop daarin
Vandag is die begin, laat liefde jou omring (Laat liefde jou omring)
‘n Nuwe kans vir jou gebring (Gebring)
Vandag is die begin
Lyrics copyright : legal lyrics licensed by Lyricfind.
No unauthorized reproduction of lyric.

Comments for Vandag Is die Begin lyrics

Name/Nickname
Comment
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - All rights reserved. www.paroles-musique.com/eng/
Member login

Log in or create an account...

Forgot your password ?
OR
REGISTER
Select in the following order :
1| symbol at the top of the television
2| symbol at the bottom of the calculator
3| symbol at the bottom of the clock
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid