song lyrics / Romanz / As Jy Verdwaal lyrics  | FRen Français

As Jy Verdwaal lyrics

Performer Romanz

As Jy Verdwaal song lyrics by Romanz official

As Jy Verdwaal is a song in Afrikaans

Drome lê en wag vir jou
Dis tyd dat jy moet gaan
Ek weet dat jy al lankal wou
Dis wat jou hart verlang

Jou oomblik breek nou aan ek kan jou nie hier hou nie
Vat net my belofte saam, ek’s altyd daar vir jou

As jy verdwaal kom ek jou haal
En soos ‘n skaduwee by jou wees elke tree
As jy verdwaal kom ek jou haal
Ek sal ‘n duisend keer van vooraf weer probeer
Ek kom jou haal

My gebed gaan saam met jou
Ek sal nog baie stuur
Wat sal more bring vir jou?
Koue of ‘n vuur?

Jou oomblik breek nou aan ek kan jou nie hier hou nie
Vat net my belofte saam, ek’s altyd daar vir jou

As jy verdwaal kom ek jou haal
En soos ‘n skaduwee by jou wees elke tree
As jy verdwaal kom ek jou haal
Ek sal ‘n duisend keer van vooraf weer probeer
Ek kom jou haal

Gaan waar jou hart jou lei
Laat die pad jou vat
Belowe jy kom terug na my
Jy het nog my hart

As jy verdwaal kom ek jou haal
En soos ‘n skaduwee by jou wees elke tree
As jy verdwaal kom ek jou haal
Ek sal ‘n duisend keer van vooraf weer probeer
Ek kom jou haal (Ek kom jou haal)
Lyrics copyright : legal lyrics licensed by Lyricfind.
No unauthorized reproduction of lyric.

Comments for As Jy Verdwaal lyrics

Name/Nickname
Comment
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - All rights reserved. www.paroles-musique.com/eng/
Member login

Log in or create an account...

Forgot your password ?
OR
REGISTER
Select in the following order :
1| symbol to the left of the television
2| symbol at the top of the star
3| symbol to the right of the smiley
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid