song lyrics / Romanz / Onthou Jy My lyrics  | FRen Français

Onthou Jy My lyrics

Performer Romanz

Onthou Jy My song lyrics by Romanz official

Onthou Jy My is a song in Afrikaans

Nog ‘n keer wil ek jou vashou
Nog ‘n keer hier naby my
Wat het jou van my vervreem, wat het jou van my geleem?
Want ek verlang nog elke dag na jou

Onthou jy my, onthou jy my?
Ek voel nog elke dag jy’s hier, jy’s deel van my
Jy het gesê ons is ewig saam
So waar’s jy nou, onthou jy my, in my hart sal jy vir altyd myne bly

Ek en jy, wat het verander?
Ek en jy, het jy vergeet?
Maak my oë toe en jy’s hier, soos die fotos teen die muur
Vir ‘n oomblik raak jou lippe sag teen my

Onthou jy my, onthou jy my? (Onthou jy my?)
Ek voel nog elke dag jy’s hier, jy’s deel van my
Jy het gesê ons is ewig saam
So waar’s jy nou, onthou jy my, in my hart sal jy vir altyd myne bly

Gevoelens kan jou laat agterbly, bêre jy dit om seer te kry?
Ek hou nog vas en ek hoop nog in more
Kyk in die album in jou laai, jy sal onthou met elke blaai
Tye soos gister, tye soos ek onthou

Jy my, onthou jy my?
Ek voel nog elke dag jy’s hier, jy’s deel van my (Onthou jy my?)

Onthou jy my, onthou jy my? (Onthou jy my?)
Ek voel nog elke dag jy’s hier, jy’s deel van my
Jy het gesê ons is ewig saam
So waar’s jy nou, onthou jy my, in my hart sal jy vir altyd myne bly
Myne bly
Lyrics copyright : legal lyrics licensed by Lyricfind.
No unauthorized reproduction of lyric.

Comments for Onthou Jy My lyrics

Name/Nickname
Comment
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - All rights reserved. www.paroles-musique.com/eng/
Member login

Log in or create an account...

Forgot your password ?
OR
REGISTER
Select in the following order :
1| symbol at the top of the clock
2| symbol at the bottom of the camera
3| symbol to the right of the cross
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid