song lyrics / Romanz / Ek Is Lief vir Jou lyrics  | FRen Français

Ek Is Lief vir Jou lyrics

Performer Romanz

Ek Is Lief vir Jou song lyrics by Romanz official

Ek Is Lief vir Jou is a song in Afrikaans

Jy’s die glimlag wat ‘n traan weer reg kan maak
Jy’s die engel wat in donker oor my waak
Jy’s die vrede wat my hart en siel genees
Jy’s die dankie vir die man wat ek kan wees

Op my knieë langs aan jou
Sal my hart en my gedagtes jou vas hou

Ek is lief vir jou
Ek is lief vir jou
Vat my hart, my lewe
Ek wil jou bewaar en veilig hou want ek’s so lief vir jou

Jy’s die mooiste mooi wat ek nog ooit kon sien
Jy’s die oomblik wat ek nooit sou kon verdien
Jy’s die stilte waar my hart sy klop kan hoor
Jy’s die mens by wie ek myself kan verloor

Op my knieë langs aan jou
Sal my hart en my gedagtes jou vas hou

Ek is lief vir jou
Ek is lief vir jou
Vat my hart, my lewe
Ek wil jou bewaar en veilig hou want ek’s so lief vir jou

Loop die pad in Sy genade, hand aan hand deur kronkeldraaie
Met hierdie lied beloof ek my aan jou
In gelof trek ek jou nader, hoop en bid op Sy genade
Ek beloof in nou

Ek is lief vir jou (Ek’s lief vir jou)
Ek is lief vir jou (Ek is lief vir jou)
Vat my hart, my lewe
Ek wil jou bewaar en veilig hou want ek’s so lief vir jou
Lyrics copyright : legal lyrics licensed by Lyricfind.
No unauthorized reproduction of lyric.

Comments for Ek Is Lief vir Jou lyrics

Name/Nickname
Comment
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - All rights reserved. www.paroles-musique.com/eng/
Member login

Log in or create an account...

Forgot your password ?
OR
REGISTER
Select in the following order :
1| symbol at the top of the camera
2| symbol to the right of the calculator
3| symbol at the top of the envelope
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid