song lyrics / Romanz / Genade Onbeskryflik Groot lyrics  | FRen Français

Genade Onbeskryflik Groot lyrics

Performer Romanz

Genade Onbeskryflik Groot song lyrics by Romanz official

Genade Onbeskryflik Groot is a song in Afrikaans

Genade onbeskryflik groot
Het U aan my bewys
Verlore seun, 'n wegloopkind
Weer in die Vaderhuis

Ek is die naam van kind nie werd
Wou self my sake reël
My lewe, kanse, tyd en geld
Is nutteloos verspeel

Maar U sien vêr, oneindig vêr
U sien my honger, dors
Want toe ek kom my skuld belei
Druk U my aan due bors

Genade onbeskryflik groot
Daars fees, ek is weer tuis
U Seun bring my verlore mens
Weer na die Vaderhuis

Genade onbeskryflik groot
Het U aan my bewys
Verlore seun, 'n wegloopkind
Weer in die Vaderhuis
Lyrics copyright : legal lyrics licensed by Lyricfind.
No unauthorized reproduction of lyric.

Comments for Genade Onbeskryflik Groot lyrics

Name/Nickname
Comment
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - All rights reserved. www.paroles-musique.com/eng/
Member login

Log in or create an account...

Forgot your password ?
OR
REGISTER
Select in the following order :
1| symbol to the left of the eye
2| symbol at the bottom of the helmet
3| symbol to the left of the thumbs up
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid