song lyrics / Romanz / Dis Kersfees lyrics  | FRen Français

Dis Kersfees lyrics

Performer Romanz

Dis Kersfees song lyrics by Romanz official

Dis Kersfees is a song in Afrikaans

Met middernag keer feestlik weer die stonde toe God as mens neergedaal het na ons
Om ons te bevry van die mag van sonde en ons te red van die dood en die hel
‘n Nuwe hoop vervul die hele aarde toe daardie nag gebore is die Heer

Hy is die Here
Kom bring Hom lof en ere
Dis Kersfees, dis Kersfees, lof Hom almal saam
Dis Kersfees, Kersfees, Hy is Emmanuel

Kom in geloof, kom laat ons tot Hom nader tot by die krip van die Heilige kind
So het die wyse manne ook vergader rn voort gelei deur die ster Hom gevind
Ons sal Hom nooit ooit genoeg kan prys nie, Hy gebore het vir ons gely

Hy is die Here
Kom bring Hom lof en ere
Dis Kersfees, dis Kersfees, lof Hom
Almal saam

Hy is die Here
Kom bring Hom lof en ere
Dis Kersfees, dis Kersfees, lof Hom almal saam
Dis Kersfees, dis Kersfees
Hy is Emmanuel (Emmanuel)
Lyrics copyright : legal lyrics licensed by Lyricfind.
No unauthorized reproduction of lyric.

Comments for Dis Kersfees lyrics

Name/Nickname
Comment
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - All rights reserved. www.paroles-musique.com/eng/
Member login

Log in or create an account...

Forgot your password ?
OR
REGISTER
Select in the following order :
1| symbol to the left of the cloud
2| symbol at the bottom of the house
3| symbol to the right of the trash
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid