paroles de chanson / Romanz parole / As Jy Verdwaal lyrics  | ENin English

Paroles de As Jy Verdwaal

Interprète Romanz

Paroles de la chanson As Jy Verdwaal par Romanz lyrics officiel

As Jy Verdwaal est une chanson en Afrikaans

Drome lê en wag vir jou
Dis tyd dat jy moet gaan
Ek weet dat jy al lankal wou
Dis wat jou hart verlang

Jou oomblik breek nou aan ek kan jou nie hier hou nie
Vat net my belofte saam, ek’s altyd daar vir jou

As jy verdwaal kom ek jou haal
En soos ‘n skaduwee by jou wees elke tree
As jy verdwaal kom ek jou haal
Ek sal ‘n duisend keer van vooraf weer probeer
Ek kom jou haal

My gebed gaan saam met jou
Ek sal nog baie stuur
Wat sal more bring vir jou?
Koue of ‘n vuur?

Jou oomblik breek nou aan ek kan jou nie hier hou nie
Vat net my belofte saam, ek’s altyd daar vir jou

As jy verdwaal kom ek jou haal
En soos ‘n skaduwee by jou wees elke tree
As jy verdwaal kom ek jou haal
Ek sal ‘n duisend keer van vooraf weer probeer
Ek kom jou haal

Gaan waar jou hart jou lei
Laat die pad jou vat
Belowe jy kom terug na my
Jy het nog my hart

As jy verdwaal kom ek jou haal
En soos ‘n skaduwee by jou wees elke tree
As jy verdwaal kom ek jou haal
Ek sal ‘n duisend keer van vooraf weer probeer
Ek kom jou haal (Ek kom jou haal)
Droits parole : paroles officielles sous licence Lyricfind respectant le droit d'auteur.
Reproduction des paroles interdite sans autorisation.

Commentaires sur les paroles de As Jy Verdwaal

Nom/Pseudo
Commentaire
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - Tous droits réservés. www.paroles-musique.com
Connexion membre

Se connecter ou créer un compte...

Mot de passe oublié ?
OU
CREER COMPTE
Sélectionnez dans l'ordre suivant :
1| symbole en haut de la loupe
2| symbole en bas de l'horloge
3| symbole en bas de la poubelle
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid