paroles de chanson / Romanz parole / Vandag Is die Begin lyrics  | ENin English

Paroles de Vandag Is die Begin

Interprète Romanz

Paroles de la chanson Vandag Is die Begin par Romanz lyrics officiel

Vandag Is die Begin est une chanson en Afrikaans

Was vry net soos ‘n kind
Soek en jy sal vind
Maak los van al jou vrae
Verweite pyn

Leef die waarheid uit en lig jou kop na bo
Streef die vrede na waarin jy nog kan glo

Vandag is die begin met engele wat sing (Engele wat sing)
‘n Nuwe lied met hoop daarin
Vandag is die begin, laat liefde jou omring
‘n Nuwe kans vir jou gebring
Vandag is die begin

Glo en jy sal sien
Neem wat jy verdien
Gee net soos jy graag sou wou ontvang (Sou wou ontvang)

Leef die waarheid uit en lig jou kop na bo
Streef die vrede na waarin jy nog kan glo

Vandag is die begin met engele wat sing (Engele wat sing)
‘n Nuwe lied met hoop daarin
Vandag is die begin, laat liefde jou omring
‘n Nuwe kans vir jou gebring (Gebring)
Vandag is die begin

Deel ‘n glimlag en maak kinder drome waar, soek net in jouself, dit is daar (Is daar)

Vandag is die begin met engele wat sing (Engele wat sing)
‘n Nuwe lied met hoop daarin
Vandag is die begin, laat liefde jou omring (Laat liefde jou omring)
‘n Nuwe kans vir jou gebring (Gebring)
Vandag is die begin
Droits parole : paroles officielles sous licence Lyricfind respectant le droit d'auteur.
Reproduction des paroles interdite sans autorisation.

Commentaires sur les paroles de Vandag Is die Begin

Nom/Pseudo
Commentaire
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - Tous droits réservés. www.paroles-musique.com
Connexion membre

Se connecter ou créer un compte...

Mot de passe oublié ?
OU
CREER COMPTE
Sélectionnez dans l'ordre suivant :
1| symbole à gauche de l'oeil
2| symbole en haut de l'horloge
3| symbole à gauche du pouce en l'air
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid