paroles de chanson / Romanz parole / My Hele Hart lyrics  | ENin English

Paroles de My Hele Hart

Interprète Romanz

Paroles de la chanson My Hele Hart par Romanz lyrics officiel

My Hele Hart est une chanson en Afrikaans

Hoër as wat ek kan kyk
Verder as waar drome reik
Soos die hemel bo oor my
Oneindig groot is jy vir my

Jy's ‘n wonderwerk geleen
Uit ‘n ander wêreld heen
Soos my asem binne my
Vir altyd bly jy deel van my

My hele hart
Lê ek voor jou neer
My hele hart
Behoort aan jou en meer

As tyd vergaan
En more kom nie meer
Wil ek rus by jou naby jou ek gee
My hele hart
My hele hart

Winde van verandering
Liefde sal ons nader bring
Ver van gevare trane vrees
My liefde sal daar by jou wees

My hele hart
Lê ek voor jou neer
My hele hart
Behoort aan jou en meer

As tyd vergaan
En môre kom nie meer
Wil ek rus by jou naby jou ek gee
My hele hart

In die spore van die storms staan ons saam (Staan ons saam)
Deur die donker weer staan ons in liefde saam
In liefde saam, my hele

Lê ek voor jou neer
My hele hart
Behoort aan jou en meer
As tyd vergaan
En môre kom nie meer
Wil ek rus by jou naby jou ek gee (Naby jou ek gee)
My hele hart
My hele hart
Droits parole : paroles officielles sous licence Lyricfind respectant le droit d'auteur.
Reproduction des paroles interdite sans autorisation.

Commentaires sur les paroles de My Hele Hart

Nom/Pseudo
Commentaire
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - Tous droits réservés. www.paroles-musique.com
Connexion membre

Se connecter ou créer un compte...

Mot de passe oublié ?
OU
CREER COMPTE
Sélectionnez dans l'ordre suivant :
1| symbole à droite du coeur
2| symbole à gauche du téléviseur
3| symbole en bas du cadenas
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid