paroles de chanson / Romanz parole / Soos Die Verlore Seun lyrics  | ENin English

Paroles de Soos Die Verlore Seun

Interprète Romanz

Paroles de la chanson Soos Die Verlore Seun par Romanz lyrics officiel

Soos Die Verlore Seun est une chanson en Afrikaans

Hoe bevind ek my weer hier?
Ek voel verlore en dis duister rond om my
Ek het die pad geken, maar tog het ek verdwaal
In die verte het U lig my terug gelei

Soos die verlore seun, op my knieë sal U my sonde weer wegvee
Here vat my aan die hand, laat U Woord my verder lei, laat my hart weer vir U brand
U genade maak my vry

Here hou my naby U
Laat U wysheid en U waarheid in my bly
Ek drink die water van U lewende fontein
Laat my beker oorloop van U Gees in my

Soos die verlore seun, op my knieë sal U my sondes weer wegvee
Here vat my aan die hand, laat U Woord my verder lei, laat my hart weer vir U brand

Ek wil sing van al U liefde
Ek wil sing van al U vrede
Want U Almag ken geen einde, ek is vry

Soos die verlore seun (Soos die verlore seun)
Soos die verlore seun, op my knieë sal U my sondes weer wegvee (Wegvee)
Here vat my aan die hand, laat U Woord my verder lei, laat my hart weer vir U brand
U genade maak my vry
En dis genoeg vir my
Droits parole : paroles officielles sous licence Lyricfind respectant le droit d'auteur.
Reproduction des paroles interdite sans autorisation.

Commentaires sur les paroles de Soos Die Verlore Seun

Nom/Pseudo
Commentaire
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - Tous droits réservés. www.paroles-musique.com
Connexion membre

Se connecter ou créer un compte...

Mot de passe oublié ?
OU
CREER COMPTE
Sélectionnez dans l'ordre suivant :
1| symbole en bas de l'oeil
2| symbole à droite de la maison
3| symbole à droite de l'étoile
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid