song lyrics / Romanz / Kan Ek Jou Myne Maak lyrics  | FRen Français

Kan Ek Jou Myne Maak lyrics

Performer Romanz

Kan Ek Jou Myne Maak song lyrics by Romanz official

Kan Ek Jou Myne Maak is a song in Afrikaans

Ek voel gevange, so naby jou
Verdwaal in verlange na jou
Jou kyk wat my diep aanraak, verlore is wat jy my maak

Wat is my drome sonder jou?
Onwaakd emosies oor jou
Kan hierdie aand stil staan, soen my net weer voor jy gaan

Kan ek dié soen hou vir ewig?
Kan ek vir altyd jou naby hou?
Kan dié gevoel hou vir altyd?
Kan ek weer hoop en jou styf vashou?
Kan ek jou weer saggies aanraak?
Kan ek jou liefhê en kan ek jou myne maak?

Hoor jy my hartklop, jou asemhaal?
Kan hierdie oomblik herhaal?
Kan hierdie aand stil staan, soen my net weer voor jy gaan

Kan ek dié soen hou vir ewig?
Kan ek vir altyd jou naby hou?
Kan dié gevoel hou vir altyd?
Kan ek weer hoop en jou styf vashou?
Kan ek jou weer saggies aanraak?
Kan ek jou liefhê en kan ek jou myne maak?

Soos warm bloed klop jy in my are
Kyk mooi na my, al wat kort is jy

Kan ek dié soen hou vir ewig?
Kan ek vir altyd jou naby hou? (Naby hou)
Kan dié gevoel hou vir altyd? (Altyd)
Kan ek weer hoop en jou styf vashou?
Kan ek jou weer saggies aanraak? (Liefhê)
Kan ek jou liefhê en kan ek jou myne maak?
Myne maak
Lyrics copyright : legal lyrics licensed by Lyricfind.
No unauthorized reproduction of lyric.

Comments for Kan Ek Jou Myne Maak lyrics

Name/Nickname
Comment
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - All rights reserved. www.paroles-musique.com/eng/
Member login

Log in or create an account...

Forgot your password ?
OR
REGISTER
Select in the following order :
1| symbol at the top of the camera
2| symbol at the top of the trash
3| symbol at the top of the smiley
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid