paroles de chanson / Romanz parole / Kan Ek Jou Myne Maak lyrics  | ENin English

Paroles de Kan Ek Jou Myne Maak

Interprète Romanz

Paroles de la chanson Kan Ek Jou Myne Maak par Romanz lyrics officiel

Kan Ek Jou Myne Maak est une chanson en Afrikaans

Ek voel gevange, so naby jou
Verdwaal in verlange na jou
Jou kyk wat my diep aanraak, verlore is wat jy my maak

Wat is my drome sonder jou?
Onwaakd emosies oor jou
Kan hierdie aand stil staan, soen my net weer voor jy gaan

Kan ek dié soen hou vir ewig?
Kan ek vir altyd jou naby hou?
Kan dié gevoel hou vir altyd?
Kan ek weer hoop en jou styf vashou?
Kan ek jou weer saggies aanraak?
Kan ek jou liefhê en kan ek jou myne maak?

Hoor jy my hartklop, jou asemhaal?
Kan hierdie oomblik herhaal?
Kan hierdie aand stil staan, soen my net weer voor jy gaan

Kan ek dié soen hou vir ewig?
Kan ek vir altyd jou naby hou?
Kan dié gevoel hou vir altyd?
Kan ek weer hoop en jou styf vashou?
Kan ek jou weer saggies aanraak?
Kan ek jou liefhê en kan ek jou myne maak?

Soos warm bloed klop jy in my are
Kyk mooi na my, al wat kort is jy

Kan ek dié soen hou vir ewig?
Kan ek vir altyd jou naby hou? (Naby hou)
Kan dié gevoel hou vir altyd? (Altyd)
Kan ek weer hoop en jou styf vashou?
Kan ek jou weer saggies aanraak? (Liefhê)
Kan ek jou liefhê en kan ek jou myne maak?
Myne maak
Droits parole : paroles officielles sous licence Lyricfind respectant le droit d'auteur.
Reproduction des paroles interdite sans autorisation.

Commentaires sur les paroles de Kan Ek Jou Myne Maak

Nom/Pseudo
Commentaire
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - Tous droits réservés. www.paroles-musique.com
Connexion membre

Se connecter ou créer un compte...

Mot de passe oublié ?
OU
CREER COMPTE
Sélectionnez dans l'ordre suivant :
1| symbole en bas du nuage
2| symbole en bas de la loupe
3| symbole à droite de l'appareil photo
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid