song lyrics / Romanz / Hy's die Eerste en Laaste lyrics  | FRen Français

Hy's die Eerste en Laaste lyrics

Performer Romanz

Hy's die Eerste en Laaste song lyrics by Romanz official

Hy's die Eerste en Laaste is a song in Afrikaans

Wie gaan ons toekoms wees, die antwoord gee?
Wie weet jou hart is seer, wie kan dit keer?
Wie het jou naam geskryf in die palm van Sy hand?
Wie is die muur van vuur wat heeltyd om jou brand?

Hy's die Eerste en Laaste
Begin en die einde
Elke knie sal buig en mond getuig
Verlossing bring, Engele wat sing, Hy is God, die Skepper en die Heer

Hy's die Eerste en Laaste
Begin en die einde
Die Rots waarop ons voete staan
Die rugting waar ons toekoms gaan, Hy is God, die Skepper en die Heer

Wie laat die son weer skyn, wie gee ons hoop?
Wie was jou lewe skoon, jou sondes uitgekoop?
Wie het Sy Seun gegee, vergeef 'n duisend mal?
Wie het belowe dat Hy ons een dag kom haal?

Hy's die Eerste en Laaste (Eerste en Laaste)
Begin en die einde
Elke knie sal buig en mond getuig
Verlossing bring, Engele wat sing, Hy is God, die Skepper en die Heer

Hy's die Eerste en Laaste (Eerste en Laaste)
Begin en die einde
Die rots waarop ons voete staan
Die rugting waar ons toekoms gaan, Hy is God, die Skepper en die Heer (Die Skepper en die Heer)

Dankie vir lewe (Dankie vir lewe)
Bedoel om te dien (Bedoel om te dien)
Dankie vir Jesus (Dankie vir Jesus)
Wat liefde kom bring

Hy's die Eerste en Laaste
Begin en die einde

Hy's die Eerste en Laaste
Begin en die einde
Elke knie sal buig en mond getuig
Verlossing bring, Engele wat sing, Hy is God, die Skepper en die Heer

Hy's die Eerste en Laaste (Eerste en Laaste)
Begin en die einde
Die rots waarop ons voete staan
Die rugting waar ons toekoms gaan, Hy is God, die Skepper en die Heer
Die Skepper en die Heer
Lyrics copyright : legal lyrics licensed by Lyricfind.
No unauthorized reproduction of lyric.

Comments for Hy's die Eerste en Laaste lyrics

Name/Nickname
Comment
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - All rights reserved. www.paroles-musique.com/eng/
Member login

Log in or create an account...

Forgot your password ?
OR
REGISTER
Select in the following order :
1| symbol at the top of the padlock
2| symbol to the right of magnifying glass
3| symbol at the top of the thumbs up
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid